6 July, 2021
Galasiërs 5:1-12 Video Oudio Paulus is baie ernstig oor Christelike vryheid! Hy kan die belangrikheid daarvan net eenvoudig nie genoeg beklemtoon nie! In hierdie perikoop dryf hy dit tot ‘n hoogtepunt voordat hy sy betoog afsluit. Dit is van die…
5 July, 2021
Galasiërs 4:21-31 Video Oudio Paulus wil sy boodskap baie duidelik tuisbring, daarom gebruik hy ‘n allegorie om dit te verduidelik. “Nou vloek die man darem lelik, nè!” Nee, dis nie ‘n lelike woord nie, maar as dit nie baie versigtig…
2 July, 2021
Galasiërs 4:8-20 Video Oudio Paulus is ‘n desperate man. Die vals leer wat die gemeente in Galasië aanhang rus bitter swaar op sy arme oorlaaide skouers, en hy probeer alles in sy vermoë om hulle tot ander oortuigings te bring…
1 July, 2021
Galasiërs 4:1-7 Video Oudio Stefaans en sy vrou het nooit kinders gehad nie, dus het hulle ‘n seuntjie aangeneem, Jannie. Van kleintyd af is Jannie die liefde aangeleer vir die grond, en hierdie plaas het sy lewe geword. Maar eers…