Dagstukkies



18 October, 2022
Markus 13:14-23 VIDEO * OUDIO Die profetiese rede is seker een van die moeilikste gedeeltes in Markus om te verstaan, en daar is baie verskillende menings oor presies wat Jesus bedoel het toe Hy hierdie dinge voorspel het, en hoe…

17 October, 2022
Markus 13:1-13 VIDEO * OUDIO Vir die soveelste keer die afgelope week vergaap Petrus hom aan die tempelgeboue en veral daardie reuse klippe wat so perfek gekap is deur meester-vakmanne. Die tempelgebou toring bo Petrus se kop uit, en hy…

14 October, 2022
Markus 12:35-44 VIDEO * OUDIO Uiteindelik het die slim manne begin besef dat hulle Jesus nie kon vasvra nie, en hulle het Hom uitgelos. Jesus kry dus nou kans om Sy laaste paar dae te gebruik om die dissipels en…

13 October, 2022
Markus 12:28-34 VIDEO * OUDIO Petrus lag in sy mou as hy die groepie Sadduseërs druipstert sien wegstap. Hulle het tog sékerlik nie gedink dat hulle die Meester sou vasvra nie? Sal hierdie spul addergebroedsels dan nóóit leer nie? Sy…

12 October, 2022
Markus 12:18-27 VIDEO * OUDIO Die groepie Sadduseërs kom na Jesus toe aangestap, en Petrus sien sommer dat hier alweer splinternuwe moeilikheid is. “Wat sou hiérdie manne wou hê?” wonder Petrus. “Hulle stel mos nie juis só belang in Godsdienstige…

11 October, 2022
Markus 12:13-17 VIDEO * OUDIO Jerusalem, en veral die tempel begin nou een te veel raak vir Petrus. ‘n Paar dae gelede was dit nog baie lekker om die tempel te kon bewonder, en hy het hom verlustig in al…

10 October, 2022
Markus 12:1-12 VIDEO * OUDIO Die “wyse” manne het nog steeds daar rondgestaan en redeneer oor hoe hulle nou eintlik hierdie Jesus kon vastrek ná hulle vorige nederlaag teen Hom, toe Jesus hulle nader wink. Hy wou ‘n storie met…

7 October, 2022
Markus 11:27-33 VIDEO * OUDIO Die volgende dag is hulle weer by die tempel. Vir Petrus is dit heerlik en hy verlustig hom in alles wat daar gebeur. Maar dan is dit asof iemand hom met ‘n skottel yswater in…

6 October, 2022
Markus 11:12-26 VIDEO * OUDIO Om die gebeure rondom die vervloeking van die vyeboom te verstaan, moet ons ook die gebeure waar Jesus die tempel gereinig het, asook die verdroogde vyeboom as ‘n geheel lees. Inderdaad het Markus ‘n “toebroodjie&rdquo…

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Eensgesindheid
16 January, 2026
Die Groot Geskenk
15 January, 2026
Genade en Vrede!
14 January, 2026
Die Nagmerrie Gemeente
13 January, 2026
Briewe aan ‘n Gemeente
12 January, 2026