5 October, 2022
Markus 11:12-26 VIDEO * OUDIO Met die gedagtes van die skoonheid en majesteit van die tempelgeboue nog vars in sy gedagtes, stap Petrus en sy maats vroeg die Maandagoggend uit Betanië terug na Jerusalem. Jesus is op ‘n missie, dit…
4 October, 2022
Markus 11:1-11 VIDEO * OUDIO Petrus se hart klop in sy keel. Hier vanaf die dorpie Betanië, ‘n klein entjie van Jerusalem, sien hy die indrukwekkende mure van die ou stad uittroon. Tussen hulle en Jerusalem is daar nog ‘n…
3 October, 2022
Markus 10:46-52 VIDEO * OUDIO Agter Petrus lê die stad Jerigo, volgens sommige mense die oudste stad op aarde. Die stad is geleë in die Jordaanvallei, naby die bopunt van die Dooie See. Petrus se hart krimp ineen as hy…