17 February, 2025
Matteus 4:18-22 VIDEO | OUDIO Dit het alles begin as 'n doodgewone dag van harde werk. Die vorige nag se visvangs op die boot het maar bitter min opgelewer, dus is Simon en sy broer, Andreas genoodsaak om van die…
14 February, 2025
Inleiding tot die verhaal van Petrus VIDEO | OUDIO "Nee, wat maak julle met my? Pasop, daai mes is skerp jong! Wat doen julle? Julle gaan my vermink! Vir ewig! Hou op! Hou jou aaklige ou hande weg van my…
13 February, 2025
Filippense 4:21-23 VIDEO | OUDIO Die smouse is ‘n nasie op hulle eie, dikvellig en baie vindingryk. Uit die geskiedenis van ons land leer ons van die eerste smouse wat vir die verafgeleë boere dikwels die enigste bron was waar…
12 February, 2025
Filippense 4:10-20 VIDEO | OUDIO Ek en Mosbolletjie was jonk getroud, ons eersteling pas ‘n volle jaar oud. Ryk was ons nie, maar ons het genoeg gehad. Toe moet ons hoor dat die familiebesigheid vir wie ons gewerk het bankrot…
11 February, 2025
Filippense 4:8-9 VIDEO | OUDIO Paulus het oor die afgelope twee hoofstukke van sy brief vir ons geleer wat dit beteken om vas te staan in die Here. Paulus lig sewe noodsaaklike dinge uit om werklik vas te staan in…
10 February, 2025
Filippense 4:4-7 VIDEO | OUDIO Sit ons toe mos ewe salig een pragtige oggend en ontspan op die stoep in Marloth Park. Dit is ‘n heerlike rustige oggend, en alles is mooi en vreedsaam. Dalk moet ek dit vreetsaam noem…
7 February, 2025
Filippense 4:2,3 VIDEO | OUDIO Trots en fier kom hy aangestap deur die dorre veld, sy helder streeppatrone afgeëts teen die vaal van die winterbos. Hy weet presies waar hy mieliepitte te wagte kan wees en hy lei propvol selfversekering…
6 February, 2025
Filippense 3:17-4:1 VIDEO | OUDIO Watter soort voorbeeld stel jy vir ander? Dalk wil jy hierdie vragie systap en sê: “Moenie maak soos ek maak nie - maak soos ek sê jy moet maak!” Paulus raak ‘n baie sensitiewe ou…
5 February, 2025
Filippense 3:12-16 VIDEO | OUDIO Die opgewondenheid is baie groot in Pietermaritzburg. Dis nog pikdonker. Duisende mense trippel ongeduldig rond. Op die horison begin die lug helder rooi-oranje te kleur. Hierdie gaan ‘n moordende dag wees! Daar is so baie…