14 April, 2025
Lukas 23:1-7 VIDEO | OUDIO "Ja Petrus," vertel die man hom, "en toe die spul hoogheiliges klaar was met Jesus, toe vat hulle hom na daardie vieslike heiden, Pilatus toe!" "Maar natuurlik! Die Joodse Raad kon Hom mos nie die…
11 April, 2025
Lukas 22:63-71 VIDEO | OUDIO Terwyl Petrus iewers kop onderstebo sit en huil oor alles wat die nag met hom gebeur het, speel 'n ander groot drama af in die stad Jerusalem. Dit was eers 'n ruk later wat ooggetuies…
10 April, 2025
Lukas 22:54-62 VIDEO | OUDIO Petrus voel baie skuldig dat hy hom so lafhartig gedra het. Toe hy die oormag sien en sy Meester wat in boeie rondgestamp word, het iets in hom gebreek. Hy het bitter bang geword en…
9 April, 2025
Joh. 18:1-11 & Matt. 26:47-56 VIDEO | OUDIO Dit is twaalf bedrukte manne wat die Olyfberg in doodse stilte opstap. Wanneer die twaalf by hulle gereelde slaapplek in die tuin van Getsemane kom, sê Jesus vir hulle: “Bid dat julle…
8 April, 2025
Johannes 15:1-8 VIDEO | OUDIO Petrus se gemoed is baie swaar. Dit voel kompleet vir hom asof hulle besig is om Jesus se dood tegemoet te stap. En boonop het Jesus sulke slegte dinge oor hóm gesê, dat hy Jesus…
7 April, 2025
Johannes 13:31-38 VIDEO | OUDIO Petrus is totaal verward - emosies van vrees, onsekerheid, onvermoë en selfs skaamte warrel deur sy gemoed. Dis nag! Niemand sê 'n woord nie. Al geluid is die knars van die manne se leersandale op…
4 April, 2025
Matt, 26:26-30 & Lukas 22:1-13 VIDEO | OUDIO Dit is al donker as die Meester by die bovertrek opdaag. Die twaalf manne gaan sit saam met Hom om die tafel. Eintlik sit hulle nie, hulle lê nadat almal se voete…
3 April, 2025
Lukas 22:1-13 VIDEO | OUDIO Die week sleep traag verby vir Petrus. Daar is 'n spanning wat opbou en Petrus merk 'n soort dringendheid by sy Meester. Hy het opgemerk dat die Meester sedert die verskriklike dag toe Hy die…
2 April, 2025
Lukas 19:245-48 VIDEO | OUDIO Jerusalem is tot oorlopens toe vol. Van heinde en verre stroom pelgrims van regoor die wêreld na die stad om hier by die tempel te kom offer en dan sommer hier te wees om Paasfees…