18 July, 2023
Matteus 16:1-12 VIDEO | OUDIO Suurdeeg is ‘n wonderlike ding. Kyk nou maar net hoe kan hy toor met ‘n sakkie meelblom! Een van die groot lekkertes van ‘n kuiertjie in die Bos, is natuurlik daardie siel-salige uitstrek by ‘n…
17 July, 2023
Matteus 15:29-39 VIDEO | OUDIO Ons lees vanoggend ‘n verhaal gevul tot oorlopens toe met liefde en deernis. Jesus en sy dissipels is terug by die See van Galilea waar so ‘n groot deel van Sy bediening afgespeel het. Hierdie…
14 July, 2023
Matteus 15:21-28 VIDEO | OUDIO As ek van die Here iets vra, en Hy antwoord nie my gebed nie, mag ek dan aanhou vra? Dan is dit mos dieselfde as om te neul by God! Paulus het ‘n “doring in…
13 July, 2023
Matteus 15:1-20 VIDEO | OUDIO In ons gemeente was daar eenmaal tydens ‘n kerkraadsvergadering ‘n hewige debat oor watter soort klere die ouderlinge en diakens in die kerk moes dra. Tot laatnag toe was daar gestry, en die arme predikant…
12 July, 2023
Matteus 14:22-33 VIDEO | OUDIO Om mense gesond te kan maak, is dalk nog aanvaarbaar. Om water in wyn te laat verander, is asemrowend. Om vir ‘n skare van vyftien duisend kos te gee uit niks, is beslis die absoluut…
11 July, 2023
Matteus 14:13-21 VIDEO | OUDIO Die nuus van die grusame en onverstaanbare moord op die profeet, Johannes die Doper het die gemeenskap geskud. Jesus is self ook diep daardeur getref, sovéél só dat Hy net alleen êrens wil wees op…
10 July, 2023
Matteus 14:1-12 VIDEO | OUDIO Herodus het ‘n gruwelike ding gedoen toe hy toegelaat het dat sy wellus hom oorweldig! Die gevolg was dat hy reg in sy vrou, Herodias se kaarte gespeel het! Die Herodus waarvan ons hier praat…
7 July, 2023
Matteus 13:53-58 VIDEO | OUDIO Ek wil vandag ’n klip in die bos gooi met ‘n vraag wat baie mense dalk sal laat regop sit: Is God se wonderwerke afhanklik van ons as mense? Moontlik moet ek my vraag kwalifiseer…
6 July, 2023
Matteus 13:44-52 VIDEO | OUDIO Vertel vir enige jong seuntjie van ‘n skat wat iewers begrawe lê, en jy sien sommer hoe borrel hy van pure opgewondenheid! Dit is egter nie net vir klein seuntjies wat ou President Paul Kruger…