Dagstukkies


Vorige 1 2 Volgende

19 January, 2026
1 Korintiërs 1:18-25 VIDEO | LUISTER Is daar werklik beduidende verskille tussen die kerk en die wêreld? Die ooglopende antwoord is: “Maar natúúrlik!” Ons moet egter nie te haastig wees met ‘n antwoord nie! Kom ons gaan kyk eers ‘n…

16 January, 2026
1 Korintiërs 1:10-17 VIDEO | LUISTER Op skool wou ‘n onderwyser eendag vir ons prakties probeer bewys dat wanneer mense saamstaan, dan is hulle baie sterk. Hy het die oggend ‘n dosie vuurhoutjies uit sy laai gehaal en met ‘n…

15 January, 2026
1 Korintiërs 1:4-9 VIDEO | LUISTER Kersfees lê nog baie vlak in ons geheue – skaars drie weke gelede! Ai tog! ‘n Maand gelede het almal rondgeskarrel om geskenke te koop! Die kinders het lysies gemaak en vir Kersvader daar…

14 January, 2026
1 Korintiërs 1:1-3 VIDEO | LUISTER Lentebloeisels tooi die wêreld in ‘n lieflike kleurewonder terwyl Paulus by die venster uitkyk oor die hawestad Efese waar hy al die afgelope jaar of twee besig is om ‘n gemeente te vestig. Maar…

13 January, 2026
1 Korintiërs VIDEO | LUISTER Baie jare gelede het die pragtige Karoodorp Graaff Reinet deur ‘n verskriklike tweestryd gegaan. Die NG Kerk het in twee geskeur oor politiek! Daar was twee leraars in die kerk, die een dominee was ‘n…

12 January, 2026
Inleiding tot die Korintiërs briewe VIDEO | LUISTER Die vraag wat baie teoloë mekaar vra, is hoeveel briewe Paulus aan die gemeente in Korinte geskryf het? Die antwoord is eintlik heel eenvoudig: Ons weet nie! Wat ons wél weet, is…

Vorige 1 2 Volgende

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

‘n Volk Kom tot Inkeer
25 August, 2026
Die Ark is Terug
24 August, 2026
‘n Warm Patat
21 August, 2026
Die Ark is Gebuit!
20 August, 2026
Luister en Doen
19 August, 2026