18 November, 2024
Handelinge 19:1-10 VIDEO | OUDIO Paulus het na sy kort besoek aan Antiogië weer vertrek na die sendingveld. In 52nC kom hy in Efese aan, die doel van sy besoek, om die gelowiges daar te versterk. Tydens sy vorige besoek…
15 November, 2024
Handelinge 18:18-28 VIDEO | OUDIO Na 'n lang en emosionele gegroetery, vertrek Paulus, Akwila en Priscilla na die hawestad Kenchree. Wanneer hulle daar aankom, het Paulus 'n versoek: “Akwila, my broer, ek wil jou 'n guns vra: skeer asseblief my…
14 November, 2024
Handelinge 18:12-18 en Galasiërs 6:11-18 VIDEO | OUDIO Paulus se sekretaris het dalk gedink dat hierdie sommer 'n gewone ou briefie sou wees wat binne 'n uur of twee klaar geskryf sou wees, maar hy het hom gruwelik misgis met…
13 November, 2024
Handelinge 18:7-11 asook Galasiërs 1:1-3 VIDEO | OUDIO Paulus en sy twee medewerkers se moraal is maar baie laag want niks wat hulle doen lewer resultate nie. En dis veral die feit dat die Jode hulle boodskap verwerp wat hulle…
12 November, 2024
Handelinge 18:1-6 VIDEO | OUDIO Nota: Wat ek in hierdie dagstukkie skryf, staan nie pertinent in Handelinge opgeteken nie maar ons kan uit ander bronne aannames maak dat dit waarskynlik korrek is. Akwila en sy dierbare vrou Priscilla is twee…
11 November, 2024
Handelinge 17:10-34 VIDEO | OUDIO Die opstand in Tessalonika het Paulus en sy geselskap in lewensgevaar gelaat. Hulle moes vinnig daar weg voordat dinge baie lelik kon raak. Hulle het gewag totdat dit donker was en toe sluip hulle die…
8 November, 2024
Handelinge 17:1-9 VIDEO | OUDIO Die arme Paulus moes seker dikwels uiters gefrustreerd gevoel het as hy so keer op keer verhinder word om sy werk te doen. Ek vat van myself, hoe gefrustreerd ek soms voel. My ou rekenaar…
7 November, 2024
Handelinge 16:11-40 VIDEO | OUDIO Van Troas af neem Paulus, Silas en Timoteus ‘n skip oor die Egeïse see. Voor hulle lê die oneindige Europese vasteland. Dit moes seker vir Paulus ‘n groot oomblik gewees het toe hy voet aan…
6 November, 2024
Handelinge 16:1-10 VIDEO | OUDIO Tradisioneel praat ons van drie sendingreise wat Paulus onderneem het. As jy egter Paulus se bewegings mooi gaan bekyk, kom jy agter dat daar eintlik streng gesproke net één sendingreis was en dat Paulus ná…