5 November, 2024
Handelinge 15:35-41 VIDEO | OUDIO Hoe belangrik is ‘n mens se integriteit? Op Paulus en Barnabas se eerste sendingreis het Johannes Markus hulle vergesel. Toe hulle in Pamfilië kom, het hy egter nie meer kans gesien om verder saam met…
4 November, 2024
Handelinge 15:1-34 VIDEO | OUDIO “Broer Voorsitter, ek voel erg beswaard!” Die kerkraadsvergadering trek al hier kort deuskant middernag en almal is moeg. My bed staan net op drie pote - die vierde poot wink verleidelik vir my om te…
1 November, 2024
Handelinge 14:1-28 VIDEO | OUDIO Na hulle vernederende ondervinding in Antiogië, vertrek Paulus en Barnabas ooswaarts na drie stede in die Romeinse provinsie Galasië, Ikonium, Listra en Derbe. Die roetine wat hulle volg is om weereens eerste in die Joodse…