Dagstukkies



16 September, 2026
Matteus 4:18-22 “Ek wonder wie’s dit daai? Ek het hom nog nie vantevore hier gesien nie!” Die negentienjarige Johannes se skerp ogies sien sommer dadelik die Vreemdeling raak wat op die strand aangeloop kom. Ouboet Jakobus lig sy oë van…

15 September, 2026
Wie Was Johannes? Dit is die jaar 98nC. ‘n Stokou Johannes sit op die stoep van sy huisie op die eiland Patmos. ‘n Salige glimlag verlig die ou, verrimpelde gelaat. “Here, ek is gereed om U weer te sien. My…

14 September, 2026
1 Samuel 28 Samuel se lewe was gekenmerk deur sy baie besonderse verhouding met God. Verder ook deur die reuse invloed wat hy uitgeoefen het op almal met wie hy in aanraking gekom het, Eli, Saul, Dawid en nog vele…

11 September, 2026
1 Samuel 28:3 Die ouderdom het uiteindelik die gryse ou profeet Samuel ingehaal. Hy kon niks meer vir homself doen nie en hy het meeste van die tyd net gelê. Dan het sy gedagtes hom meegevoer. Met groot nostalgie het…

10 September, 2026
1 Samuel 19:1-18 Toe Samuel die dag die salfolie oor die rooigesigseun Dawid se hoof uitgiet, het die Gees van God oor die seun gekom en kragtig in hom begin werk. Die tragiese is egter dat die Gees van God…

9 September, 2026
1 Samuel 16:1-13 Samuel was bitter teleurgesteld in Saul, daardie briljante koning wat hy vir die Here moes salf. Aanvanklik was hy baie skepties, maar na daardie episode toe Saul tussen die profete was, het hy só baie van hom…

8 September, 2026
1 Samuel 14-15 Saul het baie gou geleer van oorlog maak, maar hy het ook sy dwase foute gemaak. Soos die slag toe hy sy manskappe belet het om hulle monde aan kos te sit voor die geveg verby was…

7 September, 2026
1 Samuel 13 Wat beteken dit om “af te tree op pensioen”? Meeste pensioenarisse sal jou kan vertel dat hulle na aftrede éérs lekker begin werk! Dan doen hulle wat hulle nog altyd wou doen en nooit tyd voor gehad…

4 September, 2026
1 Samuel 12 Samuel was ‘n waardige leier in Israel. Sy hele lewe het hy aan die Here gewy, en dit het nie alleen sy priesterlike en profetiese pligte behels nie maar ook om die volk van God, die Israeliete…

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Kos vir ‘n Reuse Skare
9 October, 2026
Vervolging
8 October, 2026
Persecution
8 October, 2026
Sent Out
7 October, 2026
Uitgestuur
7 October, 2026