25 March, 2022
Johannes 8:31-47 VIDEO * OUDIO Kan iemand wat Jesus in geloof aanvaar het, sy geloof verloor en dus weer verlore raak? Daar is al menige warm debatte oor hierdie vraag gevoer! Is dit moontlik dat jy jou geloof in Jesus…
24 March, 2022
Johannes 8:21-30 VIDEO * OUDIO Jesus was in gesprek met die Jode. Hulle het Hom allerhande vrae gevra en Jesus het hulle antwoorde gegee wat hulle gladnie verstaan het, of dalk wóú verstaan nie. Sy gesprek met die Jode is…
23 March, 2022
Johannes 8:12-20 VIDEO * OUDIO Ons sit in die Bos by ‘n heerlike, gesellige kampvuurtjie. Dit is laataand, en die vuurtjie knetter en vlam op as ek die laaste paar kurkdroë sekelbostakkies opgooi. ‘n Heerlike geur van egte boskruie vul…
22 March, 2022
Johannes 8:1-11 VIDEO * OUDIO Johannes vertel dat Jesus die nag op die Olyfberg deurgebring het. ‘n Rabbi was daardie tyd se ekwivalent van ‘n professor, dus iemand wat redelik luuks gelewe het. Jesus was anders, Hy het dikwels sommer…
18 March, 2022
Johannes 7:40-52 VIDEO * OUDIO “Nee, ek lees nie die Ou Testament nie!” sê sy vir my. “Die ou dinge het mos verbygegaan! Dis net die Nuwe Testament wat vandag van toepassing is op ons gelowiges!” ‘n Frons vorm op…
17 March, 2022
Johannes 7:37-39 VIDEO * OUDIO My hart bons in my keel as ons om Suid Heuwel ry, verby die Elandskrans vakansieoord. Dit is 'n paadjie wat ek tog só goed ken! Tóg ken ek dit nie, want ek het hierdie…
16 March, 2022
Johannes 7:32-39 VIDEO * OUDIO Terwyl Jesus besig was om die mense in die tempel te leer, het Hy gehoor hoedat die mense oor Hom fluister. Hy was ook wel dééglik bewus van die komplot om Hom gevange te neem…
15 March, 2022
Johannes 7:25-31 VIDEO * OUDIO Ken ek rêrag vir Jesus? Maar natúúrlik! Wat vir ‘n soort dom vraag is dit dan nou? Nee, dit is nie werklik so dom soos dit klink nie. In Jerusalem was daar ‘n klomp mense…
14 March, 2022
Johannes 7:10-24 VIDEO * OUDIO Ons het gesien dat Jesus geweier het toe Sy broers by Hom aangedring het dat Hy na Jerusalem moes gaan vir die Huttefees. Maar dan lees ons dat Hy toe tóg gegaan het, maar dat…