Dagstukkies



22 September, 2020
Jakobus 4:1-10 Kyk die Video Jakobus skryf in vers 3: “As julle bid, ontvang julle nie, omdat julle verkeerd bid.” Iets wat ons deesdae baie opval in rugbywedstryde, is dat baie van die spelers dit baie Godsdienstig opneem. Dikwels sien…

21 September, 2020
Jakobus 2:14-26 Kyk die Video “Alles, alles is genade, onverdiende guns alleen.” So lui die woorde van ‘n bekende ou kerklied. Nou wonder ek maar net, as absoluut alles dan genade is, en ek weet dat ek uitverkies en gered…

18 September, 2020
Hebreërs 1:1-4 Kyk die Video Hebreërs begin met 'n geloofsbelydenis oor Jesus. Wat glo ons van Jesus? Die skrywer wil hierdie punt opklaar en duidelik maak voordat hy verder gaan met sy skrywe, sodat ons sal wéét van Wie hy…

17 September, 2020
Hebreërs 9:1-14 Kyk die Video Dit was 1967, en die kerkkoor moes ‘n groot kooruitvoering lewer. Ons koormeester dril ons dat ons tonge uithang, want alles moes perfek wees. Hy raak opgewonde. “Gaan aan!” beduie hy terwyl hy van die…

16 September, 2020
Hebreërs 13:9-16 Kyk die Video Vandag se onderwerp is ‘n baie eenvoudige een, altans so lyk dit op die oog af. Ons ken almal die gebruike rondom die Nagmaal, en die betekenis daarvan. Wel, dit is wat ons dink, maar…

15 September, 2020
1 Korintiërs 13:1-7 Kyk die Video Engeletale, galmsimbale, het ek nie liefde dan maak ek geraas. Waar is my vriend'likheid, waar my geduld? Daarsonder is ek by liefde in skuld! Grootpraat en afguns en daarby verwaandheid, eie belang soek, o…

14 September, 2020
1 Korintiërs 14:1-25 Kyk die Video Ek sit in die dokter se spreekkamer, druk besig met my eie gedagtes. Die spreekkamer is vol - dit gaan vanoggend ‘n lang wag wees. ‘n Mamma kom in met haar seuntjie. Hy sien…

11 September, 2020
Galasiërs 3:1-6 Kyk die Video Hoe belangrik is ‘n “ervaring met die Heilige Gees”? Met hierdie vraag krap ek dalk vanoggend ‘n byenes oop, want verskillende mense verstaan verskillende dinge onder hierdie term, en sommige mense kan baie warm onder…

10 September, 2020
1 Korintiërs 8:1-13 Kyk die Video Hoe ver strek my Christelike vryheid? Hierdie is ‘n vraag wat elkeen van ons seker alreeds gevra het. Iemand vra my anderdag of ‘n gelowige varkvleis mag eet? Dit word tog baie duidelik in…

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Gehoorsaamheid
8 September, 2026
Saul Verloor Vertroue
7 September, 2026
Samuel se Afskeidsboodskap
4 September, 2026
Saul se Vuurdoop
3 September, 2026
Lank Leef die Koning!
2 September, 2026