Dagstukkies



4 September, 2023
Matteus 26:17-25 VIDEO | OUDIO Paasfees het aangebreek. Vir die Jode was hierdie ‘n hoogtepunt op die kalender en elke jaar naastenby in April is hierdie groot fees gevier. Dit het ook saamgeval met die fees van die ongesuurde brood…

1 September, 2023
Matteus 26:1-16 VIDEO | OUDIO Die finale hoofstuk van Jesus se lewe as mens op aarde het aangebreek. ‘n Geruime tyd al probeer die Joodse leiers op enige denkbare manier om Hom vas te trek, maar elke keer word hulle…

31 August, 2023
Matteus 25:31-46 VIDEO | OUDIO Die wederkoms van Jesus breek aan, en nou weet elkeen op aarde dat hierdie Jesus-stories nie maar net stories was nie maar dat dit die waarheid was. Al die mense van die aarde staan daar…

30 August, 2023
Matteus 25:14-30 VIDEO | OUDIO Wil jy nou rêrag vet pret hê in jou gemeente? Hou dan een Saterdag ‘n talenteveiling. Die ding werk so: Vra vir mense wat bereid is om hulle gawes beskikbaar te stel. Dit kan basies…

29 August, 2023
Matteus 25:1-13 VIDEO | OUDIO Jesus vertel die aangrypende storie van die tien meisies wat tot laat in die nag gewag het vir die bruidegom om sy opwagting by ‘n bruilof te maak. Daar is ‘n paar vrae wat jy…

28 August, 2023
Matteus 24:32-51 VIDEO | OUDIO Het jy al ooit tyd deurgebring in die Laeveld gedurende Septembermaand? Lente in die Laeveld is ‘n baie spesiale tyd. In ‘n sekere sin is dit ‘n hartverskeurende tyd want eintlik is dit nog die…

25 August, 2023
Matteus 24:15-31 VIDEO | OUDIO Ons is steeds besig met Jesus se profetiese rede oor Sy wederkoms. Jesus skilder hier verskriklike dinge wat die wederkoms sal vooruitgaan. In vers 15 haal Hy ‘n gedeelte aan uit die profesie van Daniël…

24 August, 2023
Matteus 23:37-24:14 VIDEO | OUDIO In Israel is daar al vir baie jare lank ‘n skaakmat-situasie. Die Jode wil bitter graag die tempel herbou. Vir enige Jood is dit sy grootste hartsbegeerte om die tempel op die tempelberg te sien…

23 August, 2023
Matteus 23:13-39 VIDEO | OUDIO Onthou jy nog die wonderlike seënuitsprake wat Jesus gemaak het in Matt. 5:3-12? Natúúrlik sal jy hulle onthou want dit was sékerlik die hoogtepunt van Jesus se bergrede. Daardie was ‘n wonderlike groot preek van…

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Brief aan Titus
24 July, 2026
In die Dodesel
22 July, 2026