12 July, 2022
Maleagi 1:2-5 VIDEO * OUDIO Die eerste paar verse van Maleagi skok jou want daar word teenstellings gemaak en ongemaklike dinge gesê. In vers 2 kom God met 'n liefdesverklaring: “Ek het julle baie lief.” Maar in dieselde asem sê…
11 July, 2022
Maleagi 1:1 VIDEO * OUDIO Wie het werklik die boek Maleagi geskryf? “Maar natuurlik die profeet Maleagi!” is ons eerste reaksie. Maar dan lees ons die eerste versie in die boek: “'n Profesie. Dit is die woord van die Here…
8 July, 2022
Inleiding tot Maleagi VIDEO * OUDIO Voel jy soms moedeloos? Dalk bitter teneergedruk? Moontlik het iemand of iets jou teleurgestel. Of is jy ontnugter deur ‘n gerespekteerde volksleier wat óók maar voete van klei het of deur iemand wat jy…
7 July, 2022
Kolossense 4:2-18 VIDEO * OUDIO Smaak is ‘n wonderlike ding. ‘n Kêrel vertel my eendag dat terwyl hy gaan sendingwerk doen het in Korea, het iemand eendag vir hom ‘n tradisionele Koreaanse dis gebring wat so warm gegeur was dat…
6 July, 2022
Kolossense 3:18-4:1 VIDEO * OUDIO Ek was vir baie jare 'n tekenaar wat my veral besig gehou het om huise te ontwerp. Dit klink na 'n baie aangename beroep, maar dikwels is dit propvol frustrasies, soos wanneer man en vrou…
5 July, 2022
Kolossense 3:5-17 VIDEO * OUDIO In vandag se gedeelte praat Paulus baie hard met die gemeente in Kolosse. Daar is dinge in hulle lewens wat oud en vervalle is en dit moet oorgemaak word, nuutgemaak word. Kom ek verduidelik. Ek…
4 July, 2022
Kolossense 2:20-3:4 VIDEO * OUDIO Ek stap die kerkgebou binne. Dis stil. Tjoepstil! Iewers kug iemand saggies, gesmoord in haar sakdoek. Daar hang ‘n swaar, dik atmosfeer oor die “heilige” gebou. Ek voel bitter ongemaklik. My das wurg my en…
1 July, 2022
Kolossense 2:8-19 VIDEO * OUDIO Ons lewens word vandag oorheers deur soveel onnodige dinge, die skeppinge van ons eie hebsug. Kyk nou maar net byvoorbeeld hoe oorheers 'n TV stel ons lewens! Dikwels raak ons só verknog aan sepies dat…
30 June, 2022
Kolossense 2:1-7 VIDEO * OUDIO Ek het vir baie jare gewerk as tekenaar van huisplanne en ek het soms interessante versoeke gekry, om geboue te ontwerp wat dikwels baie anders is as net die gewone woonhuis. So kry ek ‘n…