Dagstukkies



14 August, 2017
Matteus 20:17-28 Ons verhaal vanoggend gaan oor twee broers, Jakobus en Johannes. Hulle dierbare Mammie kom met ‘n baie ernstige versoek na Jesus toe: dat haar twee seuntjies asseblieftog die ereposisie by Jesus se troon kry wanneer Hy gaan regeer…

11 August, 2017
Matteus 20:1-16 Gestel jy werk vir jare en jare by ‘n maatskappy, en jy het jouself opgewerk na ‘n hoë posisie. Die baas was nog altyd vir jou baie goed, en hy gee jou ‘n ruim salaris. In kort: jy…

10 August, 2017
Matteus 19:13-30 Kan ryk mense ook in die hemel kom? Hierdie is ‘n baie ontstellende vraag, veral in die land waarin ons bly, waar daar baie skatryk mense is. Ballito, is beslis nie ‘n “goedkoop” dorp nie! Nét waar jy…

8 August, 2017
Matteus 19:1-12 Ek sit eendag so in die Laeveld op die stoep, die aktiwiteite van ‘n Rooibek Neushoringvoël en dophou. Ons het mieliepitte en ‘n bietjie oorskietkos voor die stoep uitgegooi, en Meneer Neushoring het dit ontdek. Met klokslag-reëlmaat vlieg…

8 August, 2017
Matteus 25:31-46 Die wederkoms van Jesus breek aan, en nou weet elkeen op aarde dat hierdie Jesus-stories nie maar net stories was nie maar dat dit die waarheid was. Al die mense van die aarde staan daar bymekaargetrek, maar hulle…

7 August, 2017
Matteus 18:21-35 Hoeveel keer het jy al sonde gedoen? Jy sal nou vir my sê: “Watter soort van vraag is dit dan!? Ek is ‘n goeie mens wat hard probeer om reg te lewe!” Maar kom ons gaan bekyk hierdie…

4 August, 2017
Matteus 18:6-20 Eers klink dit soos die geruis van die wind deur die bome, maar dis ‘n doodstil dag. Daar is nie eers 'n ou luggie wat trek waar ek op my bosveldhuisie se stoep sit nie. Dan hoor ek…

3 August, 2017
Matteus 18:1-5 As voorgeskrewe boek vir Matriek, het ek ‘n Hollandse verhaal gehad met die titel: “De Klijne Johannes”. Hierdie eenvoudige verhaaltjie het so ‘n geweldige indruk op my gemaak, dat ek nou nog, na meer as vyftig jaar, dele…

2 August, 2017
Matteus 17:22-27 Belasting is ‘n ding wat jy gewoonlik met ‘n baie swaar hart betaal. As daar dan nou vir jou gesê word dat jy nie nodig het om belasting te betaal nie, op grond van jou herkoms - sou…

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Brief aan Titus
24 July, 2026
In die Dodesel
22 July, 2026