26 September, 2024
Handelinge 2:43-47 VIDEO | OUDIO As jou lewe aan die ryper kant van sestig of sewentig trek, dan kan jy vanoggend saam met my terugdink met groot weemoed aan ‘n eenvoudige, ongekompliseerde lewe waar mense nog waarlik vir mekaar omgegee…
25 September, 2024
Handelinge 2:37-42 VIDEO | OUDIO 'n Paar jaar gelede kom vertel een van Ballito se kerkleiers baie opgewonde van 'n groepie Amerikaners wat hier in Suid-Afrika 'n toneel opvoer met die titel “Heaven’s Gates & Hell’s Flames.” Hy wonder toe…
23 September, 2024
Handelinge 2:14-36 VIDEO | OUDIO Petrus is een van my gunsteling karakters uit die Bybel. Ons het hom leer ken as 'n rowwe, ongekunstelde visserman wat gepraat en gedoen het voor hy dink en dikwels skokkende dinge gesê het op…
20 September, 2024
Handelinge 2:1-13 VIDEO | OUDIO Dis Sondag en al die Christene van Jerusalem is bymekaar. Hoe weet ek dan dat dit Sondag was? Dit staan nêrens in die Bybel nie? Sien, dit was Pinksterdag, ‘n baie belangrike Joodse feesdag. Op…
19 September, 2024
Handelinge 1:9-26 VIDEO | OUDIO Het Jesus fisies na die hemel opgevaar? Is dit nie ook maar ‘n versinsel van Sy volgelinge se gedagtes, soos 'n paar moderne "Skrifgeleerdes" wil beweer nie? Lukas beskryf die hele gebeurtenis hier baie grafies…
18 September, 2024
Handelinge 1:1-8 VIDEO | OUDIO Ek kry eenmaal die uitnodiging om by 'n toneelgeselskap aan te sluit wat die musiekblyspel: “Pirates of Penzance” sou opvoer in die Playhouse Teater in Durban. Ek was sommer dadelik in die wolke want die…
17 September, 2024
Inleiding oor die boek Handelinge VIDEO | OUDIO Dis Saterdag iewers in 1960 en ek en my maat Fanie sit koppe bymekaar: “Wat doen ons vandag?” Dis 'n moeilike vraag vir ’n twaalfjarige seun want daar is so baie dinge…
16 September, 2024
Jona 4:1-11 VIDEO | OUDIO Jona is baie bitter. Hy is kwaad vir God. Hy is kwaad vir die Nineviete. Hy is kwaad vir homself. Hy sal maar op die koppie sit en wag! God se oordeel móét net eenvoudig…
13 September, 2024
Jona 3:5-10 VIDEO | OUDIO Vir ‘n volle dag lank het Jona Nineve se strate stofgetrap en gepreek dat die biesies bewe. Daardie nag slaap hy soos ‘n klip en voor die mossies nog begin hoes op die stowwerige vlakte…