Dagstukkies



15 February, 2018
1 Tessalonisense Inleiding In die goeie ou dae toe ons nog 'n boshuisie in die Laeveld gehad het, sit ek en my Mosbolletjie een aand op ons stoep. Die nag was pik-pik-donker, en so sit ons en gesels, met net…

14 February, 2018
Genesis 1-50 Ons het aan die einde gekom van die Genesis-verhaal. Dit was ‘n lang reis wat begin het by die skepping en die paradys. Uiteindelik is daar Abraham en God maak aan hom die beloofde van die Beloofde Land…

13 February, 2018
Genesis 47-50 Wanneer Jakob in Egipte aanland in Josef se luukse wa, neem Josef die ou man om die Farao te gaan ontmoet. Farao vra uit oor wat Jakob en sy seuns se nering is, en dan verduidelik hy dat…

12 February, 2018
Genesis 46 Jakob (oftewel Israel) is so opgewonde soos ‘n klein seuntjie op pad Margate toe. “Josef leef!” Hy kan net nie ophou dans en sing nie. “My seun leef sowaar. Juda, jy sê dat Josef oor die hele Egipte…

9 February, 2018
Genesis 45 Voor die “ongenaakbare” Josef staan die patetiese groepie van elf manne, bedremmeld, verlore, verslae. Party is byna in trane. Hulle soebat en smeek vir hulle klein boetie. Kan dit óóit dieselfde mense wees wat hom twintig jaar tevore…

8 February, 2018
Genesis 44:1-34 Die elf broers kan nog steeds nie glo wat hulle getref het nie. Waarom is hulle so goed behandel, en dit nogal nadat daardie man hulle so beskuldig het van spioenasie en allerhande liederlike dinge? En die geld…

7 February, 2018
Genesis 43:1-34 Ruben is ‘n baie bekommerde man. As oudste van Jakob se seuns, rus die verantwoordelikheid nou swaar op sy skouers. Pa Jakob begin nou baie oud raak, en hy wat Ruben is sal die leisels moet oorneem. Hy…

6 February, 2018
Genesis 42:1-38 ‘n Verwoestende hongersnood tref die Midde-Ooste. Mense is radeloos! Die aarde lewer absoluut niks op om van te oorleef nie. Vir jare al bly die reën net weg. Selfs die skatryk Jakob en sy kinders word hard deur…

5 February, 2018
Genesis 41:1-57 Die Skinker het hom vergeet! Almal het van Josef vergeet - die res van sy lewe sou hy in die stinkende kerker verslyt, en dit vir ‘n daad wat hy gladnie eers gepleeg het nie. Twee jaar sleep…

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Brief aan Titus
24 July, 2026
In die Dodesel
22 July, 2026
Brief aan die Efesiërs
21 July, 2026