Dagstukkies



19 November, 2020
Amos 5:21-27 Video - Oudio Het jy al ooit mooi gekyk na ‘n kruishout? ‘n Kruis is propvol gelaai met simboliek. Daar is twee aparte elemente in ‘n kruis, eerstens die regop paal wat vertikaal staan, en dan die dwarsbalk…

18 November, 2020
Amos 5:18-20 Video - Oudio Sing-sing trap hy sy baaisiekel op die klipperige bospaadjie. Dis al sterk skemer en daar sit so ‘n hollerige kol op sy maag, die leeus is maar baie bedrywig in Marloth Park! Kort-kort hoor jy…

17 November, 2020
Amos 5:10-17 Video - Oudio Van die middelpunt af begin ons nou weer een-vir-een die golwe kruis na buite. Die eerste kring wat ons oorsteek is die stand van reg. Dit voel dikwels asof jy jou teen ‘n muur van…

16 November, 2020
Amos 5:8-9 Video - Oudio Onthou jy nog die tropiese sikloon Demoina wat die oostelike deel van ons land getref het? Die verwoesting wat daardie verskriklike reuse draaikolk veroorsaak het, het jou na jou asem laat snak. Die dorp Pongola…

13 November, 2020
Amos 5:1-7 Video - Oudio Toe ek kind was, het dit vir my altyd groot lekkerkry gegee om ‘n klippie in die water te gooi. Pa het my geleer hoe om ‘n plat klippie te laat hop-hop-hop oor die gladde…

12 November, 2020
Amos 4:6-13 Video - Oudio Toe argeoloë destyds opgrawings in die stad Pompeii doen, kom hulle op ‘n grusame ontdekking af, talle mense wat versteen onder die lae as lê! Waarom het hierdie mense nie betyds gevlug toe Vesuvius uitgebars…

11 November, 2020
Amos 4:4-5 Video - Oudio Hoor ek toe mos eendag iemand sê: “Ek is baie godsdienstig!” en toe wonder ek wat dit nou eintlik beteken om baie godsdienstig te wees? Inderdaad was ek jare gelede as jong man ook baie…

10 November, 2020
Amos 4:1-3 Video - Oudio Die Damesklub is bymekaar - vir die hóéveelste keer hierdie jaar. Dit gaan baie jolig, want die voggies van Bacchus loop soos ‘n rivierstroom. Dit klets en skinder en lag vulgêr-uitbundig. Vanaand is die arme…

9 November, 2020
Amos 3:9-15 Video - Oudio Baie jare gelede kuier ons in Oom Paul se Wille Krugertuin. Daai oggend soek ons leeus! En skielik kry ons net mooi dít waarvoor ons soek. Ons is net betyds om te sien hoedat ‘n…

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Samuel Salf Dawid
9 September, 2026
Gehoorsaamheid
8 September, 2026
Saul Verloor Vertroue
7 September, 2026
Samuel se Afskeidsboodskap
4 September, 2026
Saul se Vuurdoop
3 September, 2026