2 December, 2022
1 Petrus 4:12-19 VIDEO * OUDIO Rusland-Oekraïne konflik – Die konflik tussen Rusland en Oekraïne duur alreeds meer as 9 maande! Statistieke van Reuters wat op 9 Oktober vrygestel is, lys die aantal ongevalle op 29 916 mense met 'n…
1 December, 2022
1 Petrus 4:7-11 VIDEO * OUDIO Die Einde Is Naby! Petrus waarsku sy lesers om voorbereid te wees. Dit was 2000 jaar gelede geskryf, en die einde het steeds nie gekom nie. Was Petrus op ‘n dwaalspoor toe hy dit…
30 November, 2022
1 Petrus 4:1-6 VIDEO * OUDIO Ds. Hennie du Toit was ‘n emiritus-predikant wat destyds hier in Ballito kom aftree het. Uiteindelik kon hy hier sy stokperdjie van houtwerk kom uitleef, en darem so af en toe nog ‘n ou…
29 November, 2022
1 Petrus 3:18-22 VIDEO * OUDIO Ek het al menigmaal die vraag gekry of geeste, spoke, goëlery en al hulle neefs en niggies ooit ‘n werklikheid is? In die Bybel word daar dan van spoke geskryf! Toe Jesus op die…
28 November, 2022
1 Petrus 3:13-17 VIDEO * OUDIO Kort-kort is daar ’n storie in die koerante van iemand wat die een of ander aller-verskriklikste trauma deurgegaan het. En dan word ‘n instansie (gewoonlik die minister van wet en orde) gedagvaar vir miljoene…
25 November, 2022
1 Petrus 3:8-12 VIDEO * OUDIO “Ten slotte”, skryf Petrus in vers 8, en daarmee sluit hy hierdie afdeling in sy brief wat handel oor ons verhoudings, af. Hy het gepraat met ons oor ons verhouding met die staat, ons…
24 November, 2022
1 Petrus 3:1-7 VIDEO * OUDIO Is daar ‘n mooier prentjie as twee stokou gryskoppe wat liefdevol hand aan hand stap en styf teen mekaar op die parkbankie gaan sit? ‘n Halfeeu se sakke sout het hulle saam opgeëet; saam…
23 November, 2022
1 Petrus 2:18-25 VIDEO * OUDIO Dis vieruur in die middag, en die skadu’s word lank agter die hoë koppies wat ons plaas omring. Elandskrans gloei roesrooi in die laatmiddagson, die beroemde Elandskrans van Waterval Boven. Dick, my Kolliehond raak…
22 November, 2022
1 Petrus 2:13-17 VIDEO * OUDIO Die Keiser is nie ‘n maklike man om mee saam te leef nie. Hy gee opdragte wat jou teen die bors stuit, en hy maak wette wat jou dwars in die krop steek. Hy…