Dagstukkies



22 November, 2021
Lukas 22:1-6 VIDEO OUDIO Wat maak dat een van jou intieme vriende jou verraai of in die rug steek? Oor Judas Iskariot is daar al baie gepraat, gegis en geskryf. Die vraag is op elke gelowige se lippe: wat het…

19 November, 2021
Lukas 21:34-37 VIDEO OUDIO Ek was vir baie jare betrokke by die Voortrekkers. Een van my groot lekkertes was altyd om kursusse aan te bied wat die kinders bewus maak van die strand. Die probleem is dat baie min kinders…

18 November, 2021
Lukas 21:25-33 VIDEO OUDIO In die dorre Laeveld is dit winter. Al die diere is honger! Die gras is al lankal op en die grasvreters kry swaar. Die veld is leeg en morbied. Maar tóg is daar iets in die…

17 November, 2021
Lukas 21:20-24 VIDEO OUDIO Al ooit gehoor van ‘n stad met die naam Aelia Capitolina? Of dalk el-Quds? As hierdie name vir jou Grieks klink, dan hoef jy nie alleen te voel nie. Albei is name wat gegee is vir…

16 November, 2021
Lukas 21:7-19 VIDEO OUDIO Die jaar 2000 was vir baie mense ‘n skrikwekkende jaar. Terwyl die skares die nuwe jaar met asemrowende vuurwerke, sjampanje en groot gejuig tegemoet gegaan het, was daar ander wat in vrees en bewing gesit en…

15 November, 2021
Lukas 21:5-6 VIDEO OUDIO In verwondering staar besoekers die ongelooflike geboue aan - watter knap ingenieurswerk het dit nie geverg om hierdie tweeling geboue op te rig nie. Soos twee vingers toring die wêreld handelsentrum in die wolke in, amper…

12 November, 2021
Lukas 21:1-4 VIDEO OUDIO Hulle ou huisie was maar bitter klein, nie eers geverf nie. Daar was nie ‘n kraan in die kombuis wat jy kon oopdraai vir water nie. Hulle het water gaan haal vir skottelgoed (die ou bietjie…

11 November, 2021
Lukas 20:45-47 VIDEO OUDIO Jesus waarsku teen die arrogante Skrifgeleerdes wat hulleself hoogheilig hou. In my geestesoog sien ek daardie deftige, neus-in-die-lug manne en dan dink ek onwillekeurig aan Geelbekneushoringvoëls. Buiten vir spreeus is neushoringvoëls seker die mees prominente voëlspesies…

10 November, 2021
Lukas 20:27-40 VIDEO OUDIO Hoe verskriklik moet dit nie wees as daar nie ‘n opstanding uit die dood sou wees nie? Dan was daar mos niks om voor te lewe buiten om jouself in wêreldsplesier te dompel nie! In die…

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Samuel Salf Dawid
9 September, 2026
Gehoorsaamheid
8 September, 2026
Saul Verloor Vertroue
7 September, 2026
Samuel se Afskeidsboodskap
4 September, 2026
Saul se Vuurdoop
3 September, 2026