Dagstukkies



11 May, 2022
Johannes 18:28-40 VIDEO * OUDIO Ponteus Pilatus, die Goewerneur oor Judea was die man met die hef in die hand! Hy was bekend daarvoor dat hy ‘n onbuigsame, onbarmhartige man was wat hom dikwels skuldig gemaak het aan geweld en…

10 May, 2022
Johannes 18:12-27 VIDEO * OUDIO Daardie nag was ‘n nagmerrie wat Petrus liewer hééltemal wil vergeet, maar hy kan nie - dit bly maal in sy kop en in sy deurmekaar hart. “Waarom het ek nie geluister na my Meester…

9 May, 2022
Johannes 18:1-11 VIDEO * OUDIO Al ooit gewonder waarom dit juis nodig was dat Judas die soldate na Jesus moes neem? Hy was mos maklik om op te spoor, nie waar nie? In die eerste plek sou dit moeilikheid wees…

6 May, 2022
Johannes 17:1-26 VIDEO * OUDIO Jesus se laaste oomblikke in gesprek met Sy dissipels breek aan en Hy gebruik dit deur hulle in gebed aan die Vader op te dra. Hierdie Hoëpriesterlike gebed bestaan uit 4 fases: In die eerste…

5 May, 2022
Johannes 16:25-33 VIDEO * OUDIO Gedurende die afgelope 63 oordenkinge wat ons alreeds oor die Evangelie van Johannes gedoen het, het ons telkemale gesien hoedat Jesus beeldspraak gebruik om waarhede by die skares en ook by Sy 12 uitgesoekte manne…

4 May, 2022
Johannes 16:16-24 VIDEO * OUDIO Mense beweer dat ‘n man nie geboortepyn ervaar nie. Dit is louter onsin! Ek onthou nog soos gister, daardie dag, 47 jaar gelede, toe ek en my Mosbolletjie se eersteling gebore is. Eers was daar…

3 May, 2022
Johannes 16:5-15 VIDEO * OUDIO Dit wil lyk asof die dissipels nog gladnie Jesus se weggaan begryp het nie. Maar hulle was te bang om Hom daaroor uit te vra, want dalk sou hulle net ‘n antwoord kry wat hulle…

29 April, 2022
Johannes 15:18 - 16:4 VIDEO * OUDIO Om ‘n Christen te wees, is nie vir sissies nie! Hierdie waarheid het ek al agtergekom toe ek nog op skool was. Vir ‘n begin was ek uitgesluit uit die “groot pret”, omdat…

28 April, 2022
Johannes 15:1-17 VIDEO * OUDIO In die vorige dagstukkie het Jesus die beeld gebruik van die wingerdstok. “Bly in My”, het Jesus gepleit! Ons het gesien hoedat die lewenssap bruis deur die lote en lewe gee in oorvloed. Die sap…

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Voetewas
23 October, 2026
Salf vir Jesus se Voete
22 October, 2026
Jerusalem, Jerusalem!
21 October, 2026
Die Groot Gebod
20 October, 2026
Die Vyeboom
19 October, 2026