Dagstukkies



27 March, 2020
Lukas 22:7-13 Gestel jy loop in die straat af, aktetas in die hand, en twee wildvreemde mans kom reguit na jou aangestap. Jy wonder nog wie hulle is: Is hulle dalk Jehovah's Getuies wat aan jou ‘n tydskrif wil kom…

26 March, 2020
Lukas 19:45-48 Jesus het pas die stad Jerusalem binnegery onder groot gejuig van sy duisende palmswaaiende, lofliedsingende aanhangers. Pas nadat Hy die stadsdrumpel oorsteek kom die eerste konfrontasie. Jesus gaan reguit na die tempel, en die boodskap wat Sy handeling…

25 March, 2020
Johannes 12:12-19 Die spanning is besig om op te bou tot ‘n geweldige crescendo. Gisteraand het Maria die duur nardusolie oor Jesus se voete uitgegooi en met haar hare afgedroog. Vanoggend is die hoogspanning voelbaar in die oggendluggie, waar Jesus…

24 March, 2020
Johannes 12:1-11 Die dissipels is nie gelukkig nie. Hulle harte klop in hulle kele, want hulle weet dat hulle Meester Sy dood tegemoet loop! Hulle vertrek na die dorpie Betanië, net buite Jerusalem. Nou is hulle natuurlik ook reg in…

23 March, 2020
Lukas 19:11-27 Die opgewondenheid is baie groot in die skare wat stadig saam met Jesus beweeg. In die verte doem die indrukwekkende mure van die pragtige stad Jerusalem op. Fluisteringe gaan onder die mense op, dat die Koninkryk van God…

20 March, 2020
Lukas 18:1-14 Jesus vertel twee gelykenisse oor gebed. In die eerste wil Hy sê dat gebed vrugte afwerp, en dat jy moet aanhou bid. In die tweede maak Hy duidelik met watter gesindheid jy moet bid. Talle mense het my…

19 March, 2020
Lukas 16:1-13 Wanneer dit by geldsake kom, kry jy baie slim mense wat elke truuk onder die son uitdink om vinnig stinkryk te word, en in die proses gee hy nie om hoeveel mense langs die pad sneuwel nie. Telkens…

18 March, 2020
Lukas 15:11-32 Jesus vertel twee kort gelykenisse van ‘n skaap en ‘n muntstuk wat verlore geraak het en dan weer gevind is. Dan vertel Hy die aangrypende storie van ‘n man wat so byna-byna albei sy seuns verloor het. Die…

17 March, 2020
Lukas 14:15-24 'n Vooraanstaande van die rykmansdorp Zimbali besluit om vir sy 50ste verjaardag 'n spoggerige partytjie te hou. Hy wil anders wees, en in plaas van uitnodigings per e-pos, stuur hy sy skakelbeampte persoonlik na 'n paar uitgesoekte stralejakker-vriende…

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Voetewas
23 October, 2026
Salf vir Jesus se Voete
22 October, 2026
Jerusalem, Jerusalem!
21 October, 2026
Die Groot Gebod
20 October, 2026
Die Vyeboom
19 October, 2026