Dagstukkies



11 December, 2020
Matteus 2:1-12 Video - Oudio Die woord “Betlehemster” laat jou hart sommer vinniger klop, want dit roep by jou herinneringe op uit jou kleintyd. Moontlik ‘n Kersopvoering, waar jy as kleintjie deelgeneem het. Maar dit gryp ook jou verbeelding aan…

10 December, 2020
Lukas 2:1-7 Video - Oudio Josef sit nou al weke lank en tob oor die reis wat vir hom en sy brose jong bruidjie, Maria voorlê. Hy is sommer opnuut weer boos as hy net dink aan die reis, want…

9 December, 2020
Lukas 2:1-3 Video - Oudio Die sosiale media gons! Op Twieter vlieg boodskappe rond soos: “Keiser verloor sy varkies!” Op Vuisboek word met groot smaak vertel hoe die ongeduldige Augustus skoon van sy trollie afgeraak het. Hy wil nou glo…

8 December, 2020
Lukas 1:26-80 Video - Oudio Bybel aanhalings kom almal uit die nuwe 2020 vertaling. Ons Kersverhaal skuif vanoggend na ‘n jong, veertienjarige meisie met die naam Maria. Sy was verloof aan die ambagsman Josef, ‘n verlowing wat haar pa gereël…

7 December, 2020
Lukas 1:5-25 Video - Oudio Wanneer ek ‘n sprokie vertel, begin ek met “Eendag, lank, lank gelede....” Wanneer Lukas die verhaal vertel van Jesus, is dit egter géénsins ‘n sprokie nie. Hy plaas dit in ‘n spesifieke tyd in die…

4 December, 2020
Jesaja 8-12 & Jesaja 40 Video - Oudio Die profete van die Ou Testament het Jesus se geboorte voorspel, honderde jare voor dit gebeur het, profete soos Jesaja, Miga, Sagaria, Daniël en Hosea, en selfs die Psalmdigters. Dikwels het die…

3 December, 2020
Matteus 1:1-17 Video - Oudio Desember het aangebreek. As ons aan Desember dink, dink ons aan Kersfees! Vir die volgende twee weke, tot 15 Desember gaan ons ‘n bietjie kyk na die Kersverhaal. Dan neem ons eers ‘n breek en…

2 December, 2020
Amos 9:11-15 Video - Oudio Ons het by die laaste dagstukkie gekom oor Amos. Oor die afgelope maand het ons gesien hoedat Amos herhaaldelik die oordeel van die Here uitspreek oor die volk van die Here, Israel. In sy laaste…

1 December, 2020
Amos 9:7-10 Video - Oudio Jan besluit toe nou mos om ‘n muur te bou in sy agterplaas hier in Ballito. Hoe moeilik kan dit dan nou wees om sélf die ou joppie aan te pak? Hy het die bouers…

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Voorberei vir die Dood
26 October, 2026
Voetewas
23 October, 2026
Salf vir Jesus se Voete
22 October, 2026
Jerusalem, Jerusalem!
21 October, 2026
Die Groot Gebod
20 October, 2026