Dagstukkies



11 September, 2017
Matteus 26:1-16 Die finale hoofstuk van Jesus se lewe as mens op aarde het aangebreek. Geruime tyd al probeer die Joodse leiers op enige denkbare manier om Hom vas te trek, maar elke keer word hulle planne in die wiele…

8 September, 2017
Matteus 25:31-46 Die wederkoms van Jesus breek aan, en nou weet elkeen op aarde dat hierdie Jesus-stories nie maar net stories was nie maar dat dit die waarheid was. Al die mense van die aarde staan daar bymekaargetrek, maar hulle…

7 September, 2017
Matteus 25:14-30 Wil jy nou rêrag vet pret hê in jou gemeente? Hou dan een Saterdag ‘n talenteveiling. Die ding werk so: Vra vir mense wat bereid is om hulle talente beskikbaar te stel. Dit kan basies enigiets wees! Hoe…

6 September, 2017
Matteus 25:1-13 Jesus vertel die aangrypende storie van die tien meisies wat tot laat in die nag gewag het vir die bruidegom om sy opwagting by ‘n bruilof te maak. Daar is ‘n paar vrae wat jy onwillekeurig vir jouself…

5 September, 2017
Matteus 24:32-51 Het jy al ooit tyd deurgebring in die Laeveld gedurende Septembermaand? Lente in die Laeveld is ‘n baie spesiale tyd. In ‘n sekere sin is dit ‘n hartverskeurende tyd, want eintlik is dit nog die laaste stuiptrekkings van…

4 September, 2017
Matteus 24:15-31 Ons is steeds besig met Jesus se profetiese rede oor Sy wederkoms. Jesus skilder hier verskriklike dinge wat die wederkoms sal vooruitgaan. In vers 15 haal Hy ‘n gedeelte uit die profesie van Daniël aan, (Dan. 9:27 en…

1 September, 2017
Matteus 23:37-24:14 In Israel is daar al vir baie jare lank ‘n skaakmat-situasie. Die Jode wil bitter graag die tempel herbou. Vir enige Jood is dit sy grootste hartsbegeerte om die tempel op die tempelberg te sien pryk, sodat daar…

31 August, 2017
Matteus 23:13-39 Onthou jy nog die wonderlike seënuitsprake wat Jesus gemaak het in Matt. 5:3-12? Natúúrlik sal jy hulle onthou, want dit was sekerlik die hoogtepunt van Jesus se bergrede. Daardie was ‘n wonderlike groot preek van Hom, wat ons…

30 August, 2017
Hoogmoed en Nederigheid Matteus 23:1-12 Daar was eenmaal ‘n haan op ‘n plaaswerf, ‘n rooie met goue haailaaits wat sy blink veredos ékstra laat skitter in die oggendson. Op sy kop het ‘n kroon gepryk, ‘n trotse bloedrooi kam wat…

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Voetewas
23 October, 2026
Salf vir Jesus se Voete
22 October, 2026
Jerusalem, Jerusalem!
21 October, 2026
Die Groot Gebod
20 October, 2026
Die Vyeboom
19 October, 2026