16 January, 2023
Genesis 1:29-2:1-14 VIDEO * OUDIO In hierdie reeks wil ek graag poog om jou ‘n blik te gee op iets van God se groot genade. Ons gaan oor die volgende weke deur die Bybel blaai om te sien hoe Sy…
13 January, 2023
Filemon 15-25 VIDEO * OUDIO As ’n mens kapitaal het, dan is dit goed om ‘n belegging te maak. Sê nou maar jy bekom ‘n groot bedrag geld (dalk ’n erfporsie) dan gaan jy dit mos nie sommer net in…
12 January, 2023
Filemon 8-14 VIDEO * OUDIO Om ‘n steeks donkie te dwing om te doen wat jy wil hê hy moet doen, is ‘n bykans onbegonne taak. Anders as wat meeste mense dink, is ‘n donkie baie beslis nie ‘n dom…
11 January, 2023
Filemon 1:4-7 VIDEO * OUDIO Is daar verskillende grade van liefde wat ‘n gelowige moet uitleef? Nou beweeg ek eintlik op gevaarlike terrein en ons het al vurige debatte gehou oor hierdie vraag! Wanneer die Skrifgeleerdes vir Jesus vra wat…
10 January, 2023
Filemon 1:1-3 VIDEO * OUDIO Om mure af te breek, is nie heeltemal so eenvoudig nie! Ek besluit mos nie sommer net een mooi dag dat ek nou ‘n muur gaan afbreek, en dan klim ek in met die voorhamer…
9 January, 2023
Inleiding tot Filemon (Die 2020 Bybelvertaling word deurgaans gebruik) VIDEO * OUDIO Ek onthou nog die angswekkende verhale van die berugte muur in Berlyn. Die kommuniste het hierdie muur gebou om die Weste van die Ooste te skei. Agter daardie…
6 January, 2023
2 Petrus 3:10-18 VIDEO * OUDIO Desember 2012 - die einde van die wêreld - só het die doemprofete dit voorspel! Die Maya-kalender stop daar, en daarna is daar niks meer nie. Desember 2012 het stadig nader gekruip, en met…
5 January, 2023
2 Petrus 3:1-9 VIDEO * OUDIO Het jy al ooit nodig gehad om te sit en wag dat iets moet gebeur? Maar natúúrlik het jy! Elkeen van ons moes al ‘n frustrerende uur, soms nog langer, in ‘n dokter se…
4 January, 2023
2 Petrus 2 VIDEO * OUDIO Ek lees vanoggend 2 Petrus 2 deur, en my eerste reaksie was om naderhand vir ou Petrus te wil skree: “Hokaai! Stop! Jy kasty my! Petrus, jy klink bitter omgekrap! Watter verskriklike onreg het…