Dagstukkies



28 March, 2023
Nehemia 4 VIDEO | OUDIO Dikwels gebeur dit dat wanneer jy hart en siel ‘n taak verrig wat die Here jou gegee het, dan kom daar teenstand van die een of ander aard. Gewoonlik is dit in die vorm van…

27 March, 2023
Nehemia 3 VIDEO | OUDIO Wanneer ons Nehemia lees, dan lees ons gewoonlik die eerste paar lyntjies van hoofstuk drie, en dan blaai ons sommer om na hoofstuk 4. Hoofstuk drie is net ‘n ellelange lys van name van mense…

24 March, 2023
Nehemia 2:11-20 VIDEO | OUDIO “Toe Sanballat, Tobija en Gesem hoor.....” Nét daar begin Nehemia se moeilikheid! In vers 10 lees ons: “Hulle het dit as ‘n ramp beskou dat iemand gekom het wat iets goeds vir die Israeliete wou…

23 March, 2023
Nehemia 2:1-10 VIDEO | OUDIO ‘n Mens dra gewoonlik sy gemoedstoestand op sy gesig, dis maar net natuulik! Jy kan egter aanleer om dit nie te doen nie, maar eerder vriendelikheid en liefde uit te straal. Dit doen beslis iets…

22 March, 2023
Nehemia 1 VIDEO | OUDIO “Jerusalem se mure lê aan skerwe! En die pragtige ou stadspoorte – alles tot as verbrand!” Hoe sou jy voel as iemand uitasem aangehardloop kom en vir jou vertel dat daar ‘n gewelddadige betoging was…

20 March, 2023
Inleiding tot Nehemia VIDEO | OUDIO Dualisme is onaanvaarbaar vir ‘n gelowige! Jy het sékerlik al iemand hoor sê: “Ek kan dit nie glo van Koos nie! Hy is dan só ‘n gawe man, hoe is dit moontlik dat hy…

17 March, 2023
Openbaring 8:1-13 VIDEO * OUDIO Ons het begin by Genesis, en regdeur die Bybel het ons God se wonderlike genade gesien. Ons sluit hierdie reeks af met iets uit Openbaring. Ons het egter slegs die puntjies van die seekoei se…

16 March, 2023
Jakobus 2:14-26 VIDEO * OUDIO “Alles, alles is genade, onverdiende guns alleen.” So lui die woorde van ‘n bekende ou kerklied. En dan dink ek by myself: as absoluut alles net genade is, en ek weet dat ek uitverkies en…

15 March, 2023
Hebreërs 10:26-31 VIDEO * OUDIO Daar heers ‘n angswekkende spanning in die kamp van die vryheidsvegters. Hoe het die regering uitgevind waar hulle wegkruip? Gisteraand was hulle uitmekaar geskiet! Die leiers hou ‘n dringende beraad om die misterie uit te…

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Brief aan Titus
24 July, 2026
In die Dodesel
22 July, 2026
Brief aan die Efesiërs
21 July, 2026