Dagstukkies



13 May, 2026
Handelinge 15:1-21 VIDEO | SPOTIFY Die gemeente in Antiogië was baie opgewonde oor al die dinge wat op Paulus en Barnabas se reis plaasgevind het, en verál oor die groot aantal heidene wat nou ook gelowiges is. Maar op ‘n…

12 May, 2026
Handelinge 14:21-28 VIDEO | SPOTIFY Vroeg die oggend vertrek Paulus en Barnabas op die laaste been van hulle sendinguitreik. Derbe is sowat 200km oos van Listra, vier dae se reis per voet. Wanneer hulle daar aankom gebruik Paulus en Barnabas…

11 May, 2026
Handelinge 14:12-20 VIDEO | SPOTIFY “Zeee-us! Zeee-us! Zeee-us!” dreunsing die skare. Paulus voel hoedat dit yskoud in hom raak. Hy sien ook dat van die mense na hom beduie, en dan hoor hy die naam “Hermes”, en dit laat hom…

8 May, 2026
Handelinge 14:1-11 VIDEO | SPOTIFY Paulus en Barnabas skud die stof van Antiogië van hulle voete af. Hierdie gebaar van hulle sê bloot dat hulle alle bande afsny met die mense wat hulle vervolg het en die stad uitgejaag het…

7 May, 2026
Handelinge 13:44-52 VIDEO | SPOTIFY Dikwels gebeur dit in 'n gemeente, dat nét wanneer dit vir jou lyk asof dinge mooi in plek val, en alles mooi begin loop in die gemeente, dan kom daar 'n paar dwarstrekkers en versuur…

6 May, 2026
Handelinge 13:13-43 VIDEO | SPOTIFY Met hulle werk wat afgehandel is in Siprus, klim Paulus en sy geselskap op 'n skip en vaar na die vasteland. Hulle gaan aan wal in die hawestad Perge in Klein-Asië. Dan tref 'n groot…

5 May, 2026
Handelinge 13:4-12 VIDEO | SPOTIFY “So is Barnabas en Saulus deur die Heilige Gees uitgestuur.” So staan dit in Handelinge 13:1. Inderdaad was dit die gemeente van Antiogië wat hulle gestuur het, maar die opdrag het gekom van die Heilige…

4 May, 2026
Handelinge 11:27-30; 13:1-3 VIDEO | SPOTIFY Die blydskap is groot in Antiogië wanneer Barnabas daar opdaag met Saulus. Die berigte oor hierdie bekwame jong prediker het hom ver vooruitgeloop. En so word hy in die groot stad aangestel as medeleraar…

30 April, 2026
Handelinge 11:19-26 VIDEO | SPOTIFY Toe Saulus op 25-jarige ouderdom sy Damaskuservaring gehad het, was hy 'n skrander jong man, propvol entoesiasme en energie, en hy wou die wêreld nét daar en dan verander. Hy het immers ál hierdie kosbare…

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Voetewas
23 October, 2026
Salf vir Jesus se Voete
22 October, 2026
Jerusalem, Jerusalem!
21 October, 2026
Die Groot Gebod
20 October, 2026
Die Vyeboom
19 October, 2026