Dagstukkies



21 October, 2022
Markus 14:10-16 VIDEO * OUDIO Daar is al baie vrae gevra oor Judas se verraad, vrae sonder eenvoudige antwoorde! Was dit iets wat Judas op die ingewing van die oomblik gedoen het? Nee, dit was inderdaad beplan! Hy het nog…

20 October, 2022
Markus 14:1-9 VIDEO * OUDIO Dit was twee dae voor Paasfees, Jesus se laaste Paasfees as Mens op aarde. Direk na die Paasfees het die fees van ongesuurde brode gevolg. Hierdie fees het sewe dae geduur, waar alle suurdeeg uit…

19 October, 2022
Markus 13:24-37 VIDEO * OUDIO In die derde deel van die Profetiese rede verskuif die verskriklike verdrukking voor die wederkoms na Jesus se wederkoms sélf. Dit is die dag waarna elke gelowige met groot verwagting uitsien! Wat gaan op daardie…

18 October, 2022
Markus 13:14-23 VIDEO * OUDIO Die profetiese rede is seker een van die moeilikste gedeeltes in Markus om te verstaan, en daar is baie verskillende menings oor presies wat Jesus bedoel het toe Hy hierdie dinge voorspel het, en hoe…

17 October, 2022
Markus 13:1-13 VIDEO * OUDIO Vir die soveelste keer die afgelope week vergaap Petrus hom aan die tempelgeboue en veral daardie reuse klippe wat so perfek gekap is deur meester-vakmanne. Die tempelgebou toring bo Petrus se kop uit, en hy…

14 October, 2022
Markus 12:35-44 VIDEO * OUDIO Uiteindelik het die slim manne begin besef dat hulle Jesus nie kon vasvra nie, en hulle het Hom uitgelos. Jesus kry dus nou kans om Sy laaste paar dae te gebruik om die dissipels en…

13 October, 2022
Markus 12:28-34 VIDEO * OUDIO Petrus lag in sy mou as hy die groepie Sadduseërs druipstert sien wegstap. Hulle het tog sékerlik nie gedink dat hulle die Meester sou vasvra nie? Sal hierdie spul addergebroedsels dan nóóit leer nie? Sy…

12 October, 2022
Markus 12:18-27 VIDEO * OUDIO Die groepie Sadduseërs kom na Jesus toe aangestap, en Petrus sien sommer dat hier alweer splinternuwe moeilikheid is. “Wat sou hiérdie manne wou hê?” wonder Petrus. “Hulle stel mos nie juis só belang in Godsdienstige…

11 October, 2022
Markus 12:13-17 VIDEO * OUDIO Jerusalem, en veral die tempel begin nou een te veel raak vir Petrus. ‘n Paar dae gelede was dit nog baie lekker om die tempel te kon bewonder, en hy het hom verlustig in al…

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Brief aan Titus
24 July, 2026
In die Dodesel
22 July, 2026
Brief aan die Efesiërs
21 July, 2026