Dagstukkies



22 September, 2021
Lukas 11:27-36 VIDEO OUDIO Die mense drom in hulle duisende rondom Jesus saam. Almal is in groot afwagting want die sensasie van asemrowende wonderwerke maak dat mense van heinde en verre kom om ‘n kykie te kry na hierdie besonderse…

21 September, 2021
Lukas 11:14-26 VIDEO OUDIO Ek het ‘n paar jaar gelede die wonderlike voorreg gehad om in een van ons land se kleiner en minder bekende wildtuine uit te span - Mkhuze. Dis nie ‘n gewilde wildtuin nie want Vuilbaard het…

20 September, 2021
Lukas 11:5-13 VIDEO OUDIO Nadat Jesus vir Sy volgelinge die “Ons Vader” gebed geleer het, gaan Hy verder om die waarde van gebed te verduidelik in die vorm van ‘n storietjie. Hy gebruik beelde wat hulle baie goed verstaan. In…

17 September, 2021
Lukas 11:1-4 VIDEO OUDIO Jesus se volgelinge het Hom gedurig sien bid, en dit het hulle sékerlik geprikkel om óók so te kan bid. Toe een Hom vra om hulle ook asseblief te leer bid, het Hy hulle ‘n kort…

16 September, 2021
Lukas 10:38-42 VIDEO OUDIO Oor vandag se baie kort verhaaltjie is daar al baie preke gemaak, en ek dink nie dat enige prediker ooit daaroor uitgepreek kan raak nie! Jesus en sy geselskap het op hulle reis na Jerusalem by…

15 September, 2021
Lukas 10:25-37 VIDEO OUDIO Ons lees nou vir die eerste keer van ‘n openlike konflik tussen Jesus en die kerkleiers, wanneer ‘n wetgeleerde tydens een van Jesus se preke opstaan om Hom ‘n vraag te vra. Die wetgeleerde het die…

14 September, 2021
Lukas 10:1-24 VIDEO OUDIO Sowat twee weke gelede het ons gesien hoedat Jesus die twaalf apostels uitgestuur het om op hulle eie die Evangelie te gaan verkondig. Ek dink dat dit vir hierdie manne aan die een kant opwindend moes…

13 September, 2021
Lukas 9:51-62 VIDEO OUDIO Die tyd het aangebreek vir Jesus se laaste reis, en Hy het Sy dissipels meegedeel dat hulle na Jerusalem moes vertrek, ‘n reis wat hulle sekerlik ‘n goeie tydjie sou neem. Op hierdie stadium was hulle…

10 September, 2021
Lukas 9:44-50 VIDEO OUDIO Dominee betree die Sondagoggend die kansel. Sommer so uit die bloute kondig hy aan: “Liewe broers en susters, binnekort gaan ek nie meer met julle wees nie”. Daar styg ‘n gegons en gebrom op oor die…

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Brief aan Titus
24 July, 2026
In die Dodesel
22 July, 2026