Dagstukkies



9 March, 2018
2 Tessalonisense 1:1,2 Vrede is ‘n wonderlike ding, net jammer dis deesdae so skrikwekkend skaars! Selfs in die natuur is ware vrede ‘n immer-ontwykende versugting. Dit is laatmiddag in Marloth Park en ek en my Mosbolletjie sit langs die Krokodilrivier…

8 March, 2018
2 Tessalonisense Inleiding Dit is Septembermaand 2008. Die droogte in die Laeveld is hartverskeurend. Waar ek op my stoep sit en skryf, is die toneel voor my ‘n digte doringveld, deurspek met rooibos, knoppiesdoring, blinkblaar wag-’n-bietjie, rosyntjiebos, sekelbos en maroela.…

7 March, 2018
1 Tessalonisense 5:16-28 Paulus druk dit vir ons op die hart in 1 Tessalonisense 5:16: “Wees altyd vol blydskap.” In Filippense 4:4 sê hy dieselfde: “Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly!” As ek en jy maar…

6 March, 2018
1 Tessalonisense 5:12-18 Ek het al so dikwels in die wandelgange gehoor: “Daardie predikantjie moet darem nou regkom,” en dan fluister die persoon: “Hy doen nie genoeg huisbesoek nie; sy preke is te lank; sy preke is gans te kort;…

5 March, 2018
1 Tessalonisense 5:1-11 Die afgelope jaar het ek telkemale die kortstondigheid van die lewe beleef, soms op baie ontstellende wyse. Twee van my dierbare vriende in ons gemeente is kort na mekaar weggeruk uit ons midde. Dit het my persoonlik…

2 March, 2018
1 Tessalonisense 4:13-18 Onthou jy nog die treurmares en die Jeremiades van die Briels? Ek het as kind koue rillings gekry as hulle sing van grafte en lyke en bittere, hartseer verlangens. Ek onthou nog hoe die oumense gerou het:…

1 March, 2018
1 Tessalonisense 4:9-12 As ons as gelowiges maar net bymekaar kan staan en in mekaar glo, sal dit baie beter gaan met die kerk! Ons is immers bloedfamilie, gered deur dieselfde kosbare bloed van Jesus Christus, en kinders van God.…

28 February, 2018
1 Tessalonisense 4:1-8 Toe Timoteus van Tessalonika af terugkom, wou Paulus álles weet oor hoe dit daar gaan. Timoteus was opgewonde: “Daardie ou gemeentetjie is aan die brand!” vertel hy vol entoesiasme vir Paulus. “Daar is egter tóg ’n paar…

27 February, 2018
1 Tessalonisense 3:6-13 Daar lê vanoggend so ‘n diep verlange in my hart, ‘n verlange om te kan gesels met elke persoon met wie ek die afgelope jare die evangelieboodskap gedeel het. Ek is baie diep besorg oor jou, liewe…

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Wát ‘n Wonderwerk!
16 May, 2024
Geloofsontploffing
15 May, 2024
Onverskrokke
14 May, 2024
Vuur uit die Hemel
13 May, 2024
Om te Wag op die Gees
10 May, 2024