12 April, 2024
2 Timoteus 3:10-13 VIDEO | OUDIO In die Skrifgedeelte wat ons gister gelees het, noem Paulus vir Jannes en Jambres. Ongelukkig kon ek nie daarby stilstaan nie. Ou Joodse tradisie was dat dit twee towenaars was wat saam met Moses…
11 April, 2024
2 Timoteus 3:1-9 VIDEO | OUDIO Jy onthou seker nog dat Paulus eintlik hier besig is om ‘n testament te skryf. In ‘n tipiese testament van daardie tyd, was dit die gewoonte om ‘n vooruitskouing te maak. Daar word bespiegel…
10 April, 2024
2 Timoteus 3:1-5 VIDEO | OUDIO Raak my Mosbolletjie mos toe eendag vir my warm onder die boordjie! Beskuldig sy my (valslik!) dat ek kwansuis besig was om ‘n gevaarlike situasie te skep! Daai jare het ons ‘n boshuisie in…
9 April, 2024
2 Timoteus 2:23-26 VIDEO | OUDIO “Moet jou nie met dwase en sinnelose strydvrae inlaat nie, want jy weet tog dat dit net rusies veroorsaak.” (2 Tim 2:23). Ai toggie! Hoe laat mens jou nie soms in totaal sinnelose strydvrae…
8 April, 2024
2 Timoteus 2:22 VIDEO | OUDIO Wanneer jy jonk en vol lewenslus is, is daar allerhande dinge waarna jy uitreik: avontuur, rykdom, roem. Menige jong man se jagtersinstink dryf hom na alle uiterstes, veral as daar ‘n jong, mooi bokkie…
5 April, 2024
2 Timoteus 2:19-21 VIDEO | OUDIO Ons het ’n paar dae gelede gepraat van daardie boodskappies op sosiale media wat so op jou emosies wil speel en jou skuldig wil laat voel as jy dit nie aanstuur nie. Soms is…
4 April, 2024
2 Timoteus 2:14-18 VIDEO | OUDIO Voor die huis waar ek ’n paar jaar gelede gebly het, staan daar ‘n noem-noemboompie, ‘n ou grote wat al baie somers beleef het. Vir diegene wat nie hierdie pragtige struik-boom ken nie, wil…
3 April, 2024
2 Timoteus 2:10-13 VIDEO | OUDIO Elke Evangeliebedienaar het al op die een of ander stadium in sy lewe moedeloos die vraag ge-uiter: “Is dit óóit alles die moeite werd?" Ek het immers sélf al by geleentheid die vraag moes…
2 April, 2024
2 Timoteus 2:8,9 VIDEO | OUDIO ‘n Goeie balans is van uiterste belang vir alles in die lewe! Sodra die balans versteur word, is daar allerhande komplikasies. As jy byvoorbeeld begin peuter met die balans in die natuur kan dit…