10 September, 2018
Habakuk 2:9-20 Alles lyk so bitter onregverdig! Die goddelose baljaar in die skatte wat hy vir hom bymekaar gemaak het deur op ander te trap. Sy rykdom kom deur korrupsie en deur niks vir enige ander mens te gun nie…
7 September, 2018
Habakuk 2:4-8 Net waar Habakuk ookal kyk uit sy uitkyktoring, sien hy moeilikheid. Hier onder hom leef die volk in sonde en op die horison sien hy die goddelose Galdeërs wat genadeloos nader kom. Watter troosboodskap kan hy neerskryf te…
6 September, 2018
Habakuk 2:1-4 ‘n Paar jaar gelede het ek deur ‘n baie groot krisis in my lewe gegaan. Alles wat kon verkeerd gaan hét verkeerd geloop. Eers was dit my gesondheid wat ‘n groot slaggat tref: die diagnose was kanker. Allerhande…
5 September, 2018
Habakuk 1:12-17 Habakuk se mond hang behóórlik oop van verbasing en verbystering as hy die Here se antwoord hoor op sy gebed. Dit kan tog nie wees nie! Die Here gebruik dan ‘n goddelose nasie om die Volk te straf…
4 September, 2018
Habakuk 1:5-11 Habakuk bekla sy lot by die Here oor die verskriklike onreg waarin sy volk verval het. “Here, hoe lank nog?” Sou die Here hom ooit antwoord? Dikwels ervaar ons dat die Here se antwoord op ons lewensvrae teleurstellend…
3 September, 2018
Habakuk 1:1-4 Die openingswoorde van hierdie klein boekie is vir ons van uiterste belang. Die vraag is of Habakuk se betoog maar net ‘n gesanik, ‘n weëklag is oor sy lewensomstandighede? Of is dit dalk ‘n verwyt omdat hy gebid…
31 August, 2018
Habakuk - Inleiding Oor die afgelope agtien jaar was daar ‘n konstante stroom van briewe in my e-posbus, almal met ongeveer dieselfde tema: Waarom gebeur hierdie dinge met my? Die vrae wat oor en oor weerklink is: Ek bid so…
30 August, 2018
3 Johannes:9-15 ‘n Paar jaar gelede sit ons een oggend en ontspan op ons Boshuisie se stoep in Marloth Park. Dit is ‘n heerlike rustige oggend, en alles is mooi en vreedsaam. Dalk moet ek dit eerder vreetsaam noem, want…
29 August, 2018
3 Johannes:1-8 3 Johannes is ‘n baie kort briefie, slegs 219 woorde lank. Anders as die meeste ander briewe in die Bybel, is hierdie brief baie persoonlik, en is dit nie gerig aan ‘n gemeente nie, maar aan ‘n persoon…