Dagstukkies



14 September, 2022
Markus 8:14-21 VIDEO * OUDIO As ek begin gesels oor potbrood, dan raak ek skoon liries! Een van die groot lekkertes van ‘n kuiertjie in die Bos, is natuurlik daardie siel-salige uitstrek by ‘n hardekoolvuurtjie, en om dan die klanke…

13 September, 2022
Markus 8:11-13 VIDEO * OUDIO Die twaalf manne roei saam met Jesus die lang ent van die Dekapolis-gebied tot by die Dalmanutha streek in Galilea. Vars vasgebrand in hulle geheue, is die groot skare van vierduisend heidene wat hulle Meester…

12 September, 2022
Markus 8:1-10 VIDEO * OUDIO Jesus kyk na die skare mense wat voor Hom sit, en dan kry Hy hulle innig jammer. Die toneel wat hier voor Hom afspeel is ‘n herhaling van wat ‘n rukkie gelede gebeur het, toe…

9 September, 2022
Markus 7:31-37 VIDEO * OUDIO In Jesaja 35 sing die beroemde profeet ‘n profetiese loflied wat handel oor die koms van die Messias, Jesus. Hier is enkele uittreksels: “Laat die woestyn en die dor land hulle verheug, laat die Araba…

8 September, 2022
Markus 7:24-30 VIDEO * OUDIO Jesus was totaal uitgeput van ‘n nimmereindigende werk. Onthou, Hy was fisies ‘n gewone mens nes ek en jy! Die aaneenlopende stroom van derduisende mense met al hulle skete en kwale wat dag-vir-dag by Hom…

7 September, 2022
Markus 7:14-23 VIDEO * OUDIO Die Fariseërs het Jesus se gesag probeer afkraak met hulle aanmerkings oor die reinheidswette wat Jesus en Sy dissipels so blatant verontagsaam het. Dit het Jesus genoop om vir die skare te verduidelik waaroor dit…

6 September, 2022
Markus 6:53-7:13 VIDEO * OUDIO Ek wil net herinner dat ons die teks van die nuwe 2020 vertaling gebruik vir ons reeks. Na die storm land Jesus se geselskap in Gennesaret. Hulle trek deur die hele landstreek en besoek al…

5 September, 2022
Markus 6:45-52 VIDEO * OUDIO Dit het baie laat begin word, en die manne was desperaat vir ‘n bietjie rus na hulle reuse taak om vir tienduisend mense kos te gee. Jesus het gesien dat die manne gedaan was, dus…

2 September, 2022
Markus 6:30-44 VIDEO * OUDIO Sarie, ‘n goeie vriendin van ons, is betrokke by Campus Crusade for Christ. ‘n Paar jaar gelede het sy en ‘n paar vriende op ‘n uitreik van die Masedonië Projek na Turkye gegaan. Hulle doel…

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Brief aan Titus
24 July, 2026
In die Dodesel
22 July, 2026
Brief aan die Efesiërs
21 July, 2026