Dagstukkies



16 August, 2017
Matteus 21:1-11 Jesus het die grootste deel van Sy drie-jaar lange bediening in Galilea, en veral rondom die see van Galilea deurgebring. Daar was wel enkele besoeke aan Jerusalem asook 'n besoek aan die Heidense streek van Tirus en Sidon…

15 August, 2017
Matteus 20:29-34 Jesus se bediening word nou op die spits gedryf wanneer Hy uit Jerigo uitgaan. Die héél laaste been van Sy reis op aarde breek aan wanneer Hy die steil, dorre bergpas van Jerigo na Jerusalem aandurf. Jesus word…

14 August, 2017
Matteus 20:17-28 Ons verhaal vanoggend gaan oor twee broers, Jakobus en Johannes. Hulle dierbare Mammie kom met ‘n baie ernstige versoek na Jesus toe: dat haar twee seuntjies asseblieftog die ereposisie by Jesus se troon kry wanneer Hy gaan regeer…

11 August, 2017
Matteus 20:1-16 Gestel jy werk vir jare en jare by ‘n maatskappy, en jy het jouself opgewerk na ‘n hoë posisie. Die baas was nog altyd vir jou baie goed, en hy gee jou ‘n ruim salaris. In kort: jy…

10 August, 2017
Matteus 19:13-30 Kan ryk mense ook in die hemel kom? Hierdie is ‘n baie ontstellende vraag, veral in die land waarin ons bly, waar daar baie skatryk mense is. Ballito, is beslis nie ‘n “goedkoop” dorp nie! Nét waar jy…

8 August, 2017
Matteus 19:1-12 Ek sit eendag so in die Laeveld op die stoep, die aktiwiteite van ‘n Rooibek Neushoringvoël en dophou. Ons het mieliepitte en ‘n bietjie oorskietkos voor die stoep uitgegooi, en Meneer Neushoring het dit ontdek. Met klokslag-reëlmaat vlieg…

8 August, 2017
Matteus 25:31-46 Die wederkoms van Jesus breek aan, en nou weet elkeen op aarde dat hierdie Jesus-stories nie maar net stories was nie maar dat dit die waarheid was. Al die mense van die aarde staan daar bymekaargetrek, maar hulle…

7 August, 2017
Matteus 18:21-35 Hoeveel keer het jy al sonde gedoen? Jy sal nou vir my sê: “Watter soort van vraag is dit dan!? Ek is ‘n goeie mens wat hard probeer om reg te lewe!” Maar kom ons gaan bekyk hierdie…

4 August, 2017
Matteus 18:6-20 Eers klink dit soos die geruis van die wind deur die bome, maar dis ‘n doodstil dag. Daar is nie eers 'n ou luggie wat trek waar ek op my bosveldhuisie se stoep sit nie. Dan hoor ek…

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Voetewas
23 October, 2026
Salf vir Jesus se Voete
22 October, 2026
Jerusalem, Jerusalem!
21 October, 2026
Die Groot Gebod
20 October, 2026
Die Vyeboom
19 October, 2026