Dagstukkies



13 June, 2024
3 Johannes:9-15 VIDEO | OUDIO ‘n Paar jaar gelede sit ons een oggend en ontspan op ons Boshuisie se stoep in Marloth Park. Dit is ‘n heerlike rustige oggend en alles is mooi en vreedsaam. Dalk moet ek dit eerder…

12 June, 2024
3 Johannes:1-8 VIDEO | OUDIO 3 Johannes is ‘n baie kort briefie, slegs 219 woorde lank. Anders as die meeste ander briewe in die Bybel, is hierdie brief baie persoonlik. Dis nie gerig aan ‘n gemeente nie maar aan ‘n…

11 June, 2024
2 Johannes VIDEO | OUDIO Met die koms van internet het ons die kuns en saam daarmee die heerlike lekkerte van briefskryf byna totaal verloor. Soms stuur iemand darem nog 'n brief per e-pos, maar selfs dít raak skaars. Ons…

10 June, 2024
1 Johannes 5:14-21 VIDEO | OUDIO In die laaste paar verse van Johannes se eerste brief herinner hy sy lesers weereens aan wat hulle ontvang omdat hulle kinders van God is. Die eerste sekerheid wat ons as Sy kinders het…

7 June, 2024
1 Johannes 5:6-13 VIDEO | OUDIO Onsekerheid is ‘n verskriklike ding - vra maar vir Tant Ann. Dis nou dieselfde ou tannie waaroor ek ‘n paar dae gelede geskryf het. Ann was ‘n jong meisie op Machadodorp, toe sy een…

6 June, 2024
1 Johannes 4:19-5:5 VIDEO | OUDIO Jy het seker al agtergekom dat ek baie lief is vir die natuur. Ek skryf baie oor die bekoring van die Laeveld se bosse, maar ek is ook nét so lief vir die see…

5 June, 2024
1 Johannes 4:13-18 asook Psalm 116 VIDEO | OUDIO Was jy al ooit rêrag bang in jou lewe? Daagliks hoor jy van rooftogte en van die verskriklike angs waarin die slagoffers dikwels verkeer. ‘n Paar jaar gelede het ’n kêrel…

4 June, 2024
1 Johannes 4:7-12 VIDEO | OUDIO “Daar is niks soos ware liefde - Daar is niks so skoon, so rein!” Onthou jy nog die liedjie van die baie gewilde Groep II? Hulle het getoor met die meisies se harte! Salomo…

3 June, 2024
1 Johannes 4:1-6 VIDEO | OUDIO Die klokkie by die buitehek lui. Ek loer by die voordeur uit, oortuig dat dit weer iemand is wat besems smous. Maar dan sien ek dat dit ‘n man en vrou is wat baie…

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Brief aan Titus
24 July, 2026
In die Dodesel
22 July, 2026
Brief aan die Efesiërs
21 July, 2026