Dagstukkies



25 July, 2019
1 Korintiërs 6:1-11 Opspraakwekkende hofsake is aan die orde van die dag. En nou praat ek nie oor 'n hofsaak soos dié van Oscar destyds nie. Ek praat oor siviele hofsake waar mense mekaar aanvat oor die een of ander…

24 July, 2019
1 Korintiërs 5:1-13 Die maroelas in die Laeveld het daardie jaar baie mooi gedra, en by my aankoms in die Bos lê die maroelas sulke plate onder die bome, nét reg vir die eet. Vir die ouens wat nie maroelas…

23 July, 2019
1 Korintiërs 4:14-21 Kinders alleen by die huis kan dikwels groot moeilikheid beteken. Die fliek “Home Alone” is sékerlik baie vergesog en oormatig oordryf, maar dit laat jou dink dat jy nie ‘n kind alleen los by die huis nie…

22 July, 2019
1 Korintiërs 4:6-13 Paulus stap ongedurig op en af. Hy is bitterlik omgesukkel as hy net dink hoe daardie gemeente besig is om die pot skoon mis te sit! “Skryf vir hulle”, sê hy omgekrap vir sy sekretaris, “Wie maak…

19 July, 2019
1 Korintiërs 4:1-5 Die koppe rol! Die afgelope tyd is die een hooggeplaaste na die ander se integriteit bevraagteken, en is hulle oneervol onttroon. Talle persone in die hoogste gesag, selfs mense wat gedien het as ministers, staan skuldig voor…

18 July, 2019
1 Korintiërs 3:16-23 “Weet julle nie dat julle die tempel van God is en dat die Gees van God in julle woon nie?” vra Paulus geskok! Dan waarsku hy ernstig: “As iemand die tempel van God beskadig, sal God hom…

17 July, 2019
1 Korintiërs 3:9-17 Enige bouer, argitek en ingenieur sal weet hoe belangrik die fondamente van ‘n gebou is. As grondtoestande swak is, dan is daardie fondament des te belangriker. Ek het vir veertig jaar gewerk as tekenaar wat geboue ontwerp…

16 July, 2019
1 Korintiërs 3:4-9 Ek is dol oor ‘n kwekery. Om droomverlore tussen die rye en rye plantjies deur te drentel, en my te vergaap aan al die wonderlike plante, dit gryp my aan. Dit is veral die weelderige skaduplante wat…

15 July, 2019
1 Korintiërs 3:1-4 Jesus het eenmaal gesê dat ons weer soos kindertjies moet word in ons geloof. Ons moet dus soos kindertjies onvoorwaardelik glo. Dit is baie waar, en dit is presies waar jou geloof behoort te begin. Ons moenie…

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Brief aan Titus
24 July, 2026
In die Dodesel
22 July, 2026
Brief aan die Efesiërs
21 July, 2026