Dagstukkies



9 May, 2017
Matteus 3:1-12 Matteus vertel van Jesus se geboorte, en sonder om eers asem te skep spring hy na Johannes die Doper waar hy besig is om te preek. Ek wil amper vir Matteus sê: “Wag! Stop die bus!” Skielik is…

8 May, 2017
Matteus 2:13-23 Matteus gee ‘n kort beskrywing van drie gebeurtenisse kort na Jesus se geboorte. In twee van die gevalle is daar engele wat boodskappe bring, en ons sien dus hier ‘n geval van Goddelike ingryping. Daar is ‘n paar…

5 May, 2017
Matteus 2:1-12 As jy die woord “Betlehemster” hoor, gee jou hart sommer ook so ‘n ekstra sprongetjie, want dit roep by jou herinneringe op uit jou kleintyd. Dalk was dit ‘n Kersopvoering, waar jy as kleintjie deelgeneem het. Of dalk…

4 May, 2017
Matteus 1:18-25 Waar Matteus sy verhaal begin met ‘n ellelange geslagsregister, is sy beskrywing van Jesus se geboorte kort en kragtig. Maar moenie geflous word deur die bondigheid daarvan nie, want hierdie paar verse behels so baie dat daar reeds…

3 May, 2017
Matteus 1:1-17 Ons het gister gesien dat Matteus se eerste lesers hoofsaaklik Joodse Christene was. Hy begin dus sy verhaal met ‘n lekker ou Joodse geslagsregister, soos wat dit mos hoort. Enige volbloed Jood wil weet presies waar hy vandaan…

2 May, 2017
Die Boek Matteus Die vraag word dikwels gevra: “Wat moet ek doen om in die hemel te kom?” Die antwoord is eenvoudig: “Glo in Jesus!” So eenvoudig! Die feit is egter dat Hy selfs vir my die geloof gee! So…

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Gehoorsaamheid
8 September, 2026
Saul Verloor Vertroue
7 September, 2026
Samuel se Afskeidsboodskap
4 September, 2026
Saul se Vuurdoop
3 September, 2026
Lank Leef die Koning!
2 September, 2026