24 June, 2025
Eksodus 11:1-12:33 ???? VIDEO | ???? OUDIO Na die negende plaag jaag die Farao vir Moses uit sy paleis: “Sorg dat ek jou nie weer sien nie,” skree die omgesukkelde koning, “want as ek jou weer sien, sal jy sékerlik…
23 June, 2025
Eksodus 10:1-29 ???? VIDEO | ???? OUDIO Ek weet nie of daar een van ons vandag is wat werklik al ooit ‘n groot sprinkaanplaag beleef het nie. Die swerms wat ons die afgelope klompie jare beleef het was redelik onder…
20 June, 2025
Eksodus 9:13-35 ???? VIDEO | ???? OUDIO Het jy al ooit ‘n haelstorm beleef? Nee, ek praat nie van daardie soort waar daar ‘n paar korreltjies soos ertjiepitte val nie - ek praat van die héél grote wat vensters aan…
19 June, 2025
Eksodus 8:16-9:12 VIDEO | OUDIO Die Farao het nie sy belofte nagekom om die Israeliete verlof te gee om te gaan aanid nie, dus stuur God 'n derde plaag: muggies. Nou sal jy dalk wil sê dat muggies darem nie…
18 June, 2025
Eksodus 7:14-8:15 ???? VIDEO | ???? OUDIO Oor die wonderteken wat die Here deur Moses gedoen het, om die kierie in ‘n slang te verander, is die Farao nie juis beïndruk nie. Hierdie is egter maar net die begin van…
17 June, 2025
Eksodus 7:1-13 VIDEO | OUDIO Moses het as jong man uit Egipte gevlug. Wanneer hy nou terugkeer om die volk uit Egipte uit te lei, is hy ‘n man wat al aanstap in die jare - ‘n man van tagtig…
13 June, 2025
Eksodus 6:1-29 ???? VIDEO | ???? OUDIO Dikwels hoor ons dat jong gelowiges wegkruip agter die feit dat hulle eintlik nog maar uiters min weet van geloofsake. En inderdaad skryf Petrus in 1 Pet. 2 dat sulke jong gelowiges eintlik…
12 June, 2025
Eksodus 5:10-24 ???? VIDEO | ???? OUDIO Wie het gesê dat dit maklik is om ‘n gesant van die Here te wees? Dit is dikwels jou eie mense - gelowiges - onder wie se tong jy die ergste deurloop. Vat…
11 June, 2025
Eksodus 5:1-9 ???? VIDEO | ???? OUDIO Het jy dalk al gewonder hoe Aäron geweet het dat hy vir Moses moes tegemoet gaan? En hoe het hy geweet dat hy Moses daar in die middel van die onherbergsame woestyn, by…