Dagstukkies



7 July, 2017
Matteus 13:1-9 Ek kamp ‘n klompie jare gelede met ‘n spannetjie Voortrekkertjies in ‘n pragtige kloof op ‘n plaas naby Ballito. Ons neem slegs die noodsaaklikste benodigdhede saam. ‘n Tent was nie beskou as een van die noodsaaklikhede nie. Die…

6 July, 2017
Matteus 12:46-50 Wie is my familie? Ek hoor dikwels van mense wat hulle familie totaal afskryf, selfs broers en susters en ouers. Verskriklik! Wanneer Jesus dan vra: “Wie is My moeder, en wie is My broers?” is ons geskok deur…

5 July, 2017
Matteus 12:43-45 Op die plaas waar ek grootgeword het, naby Waterval Boven, was daar die pragtige ou plaashuis wat vir my soveel mooi herinneringe inhou. Maar daar was ook ‘n tweede huis. Die huis is goed instand gehou solank daar…

4 July, 2017
Matteus 12:38-42 Daar het ’n paar jaar gelede ‘n kostelike storietjie die rondte gedoen op die internet. Wie die oorspronklike skrywer was, weet ek ongelukkig nie. Ek het die storietjie baie vry in Afrikaans vertaal. Klein Jannie en Sannie het…

3 July, 2017
Matteus 12:22-37 Die onvergeeflike sonde, die sonde teen die Heilige Gees het elke Christen-gelowige al seker die een of ander tyd koue rillings langs sy ruggraat af gegee. Het ek nie dalk die een of ander tyd daardie sonde gepleeg…

30 June, 2017
Matteus 12:15-21 ‘n Helder lig vul die vertrek, en in groot verwondering beleef ek hierdie oorvloed van lig. Die enigste probleem is dat die ding raas! Dit sis en blaas sodat jy mekaar skaars kan hoor praat. Die Coleman lamp…

29 June, 2017
Matteus 12:1-14 Ds. Daantjie kry toe mos ‘n beroep na ‘n dorpie iewers op die Natalse platteland. Die Here lê dit hom op die hart dat hy daardie beroep moet aanvaar. Sommige van sy kollegas waarsku hom dadelik dat dit…

28 June, 2017
Matteus 11:20-30 Ons ken almal die riller-verhaal van Sodom en Gomorra, en van die verskriklike dinge wat daar gebeur het. Die verhaal van Lot en sy gesin wat deur engele gered is uit Sodom net voor die oordeel van swael…

27 June, 2017
Matteus 11:2-19 Twee predikante het eenmaal in ‘n sekere gemeente opgetree. Die eerste het swael en vuur gepreek, en in geen onduidelike taal vir die gemeente vertel dat hulle sondes hulle gaan inhaal. As hulle nie tot bekering kom nie…

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Kos vir ‘n Reuse Skare
9 October, 2026
Vervolging
8 October, 2026
Persecution
8 October, 2026
Sent Out
7 October, 2026
Uitgestuur
7 October, 2026