Dagstukkies



26 June, 2017
Matteus 10:34-11:1 Jy weet sekerlik wat die spreekwoord: Om ‘n Naald in ‘n Hooimied Te Kry beteken. Dit beteken letterlik dat jy ‘n totaal onmoontlike situasie beleef. Daar is met ander woorde géén manier om daardie situasie op te los…

23 June, 2017
Matteus 10:16-33 Dikwels is daar dinge in die Bybel geskryf wat vandag gladnie vir ons sin maak nie. Was dit dan nie ‘n groot sonde vir Salomo om so baie vrouens te hê nie? Vandag is veelwywery ’n gruwel! Of…

22 June, 2017
Matteus 10:1-15 ‘n Paar hoofstukke terug het ons gehoor van vyf dissipels wat deur Jesus geroep is. Eers die broers Petrus en Andreas en daarna nog twee broers, Jakobus en Johannes. Later volg ook Matteus die tollenaar. Na Jesus se…

21 June, 2017
Matteus 9:35-38 Goudgeel staan die koring op die lande, wuiwend in die ligte briesie. Wat ‘n pragtige gesig is dit nie! Ryp koringare, swaar gelaai, blink in die laatmiddagsonnetjie op die Vrystaatse vlaktes. Dit is op die plaas Doringbult van…

20 June, 2017
Matteus 9:27-34 Mens staan verstom as jy sien wat vandag gedoen word om die lewe vir ‘n blinde persoon normaal te maak. Die rekenaar programmering om rekenaars ook vir blindes toeganklik te maak, is verstommend. Baie blindes is net so…

19 June, 2017
Matteus 9:18-26 Die arme man is radeloos. By die minuut versleg Jaïrus se dogtertjie se toestand. Die dokters het hande in die lug gegooi. Hoe lief het hy nie die kind nie, en nou sien hy hoe haar lewe besig…

15 June, 2017
Matteus 9:9-17 In ‘n tolhuis sit ‘n man wat in ‘n sekere sin bitter eensaam is. Ja, hy het vriende, maar niemand kan juis trots wees op so ‘n korrupte spul nie! Hoe wens hy nie dat die samelewing hom…

14 June, 2017
Matteus 9:1-8 Hoe sou jy dit verstaan as ek sou sê dat jou sondes vergewe is? Blykbaar het die gemeentelede in Matteus se gemeente geworstel met hierdie vraag. Dus probeer Matteus dit aan hulle verduidelik met ‘n insident wat gebeur…

13 June, 2017
Matteus 8:28-34 “Ek dêr jou om ‘n handvol haasmis op ou Haas, die wiskunde onnie se stoel te sit!” Dis ‘n gevaarlike ding om te doen, want ou Haas is verskriklik sensitief oor sy bynaam, en hy gaan beslis ‘n…

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Kos vir ‘n Reuse Skare
9 October, 2026
Vervolging
8 October, 2026
Persecution
8 October, 2026
Sent Out
7 October, 2026
Uitgestuur
7 October, 2026