Dagstukkies



13 April, 2026
2 Korintiërs 11:16-33 VIDEO | SPOTIFY Paulus was ‘n baie ernstige man. Dis nie dat hy nors of onvriendelik was nie, maar ernstig in die dinge van die Evangelie. Vir hom was daar net één manier, en dit was die…

10 April, 2026
2 Korintiërs 11:1-15 VIDEO | SPOTIFY Sendelinge word gereeld gekritiseer vir hulle lewenswyse. Wanneer ‘n sendeling eers wegraak daar in die vreemde tussen hordes heidene wat dikwels krepeer van die ellende, is dit so maklik om totaal van hulle te…

9 April, 2026
2 Korintiërs 10:7-18 VIDEO | SPOTIFY Die twee rugbyspanne draf op die veld en gluur mekaar in die oë. Die Rooikatte is vol vertroue dat hulle hierdie wedstryd kan wen, hulle het immers hard gewerk om te kom waar hulle…

8 April, 2026
2 Korintiërs 10:1-6 VIDEO | SPOTIFY Voor 'n groot kerkvergadering neem ek my eenmaal voor om ‘n paar dinge te sê wat my grief: “Ek sal reguit sê wat my pla. Hierdie saak móét reggestel word!” Toe die vergadering egter…

7 April, 2026
2 Korintiërs 9:1-15 VIDEO | SPOTIFY Voel jy dalk ‘n bietjie ongelukkig oor die dagstukkie wat ek verlede week gestuur het oor die gee van offergawes aan die Here? Ongelukkig is dit só dat sommige kerke hulle lidmate “mislei” deur…

2 April, 2026
2 Korintiërs 8:16-24 VIDEO | SPOTIFY NOTA: Ons gaan nie dagstukkies oor die Paasnaweek uitstuur nie, dus sal die volgende dagstukkie eers Dinsdag 7 April wees. Plegtig word die groep van 34 weggestuur na 'n uitreik in Mosambiek. 'n Klein…

1 April, 2026
2 Korintiërs 8:1-15 VIDEO | SPOTIFY Ons gemeente se finansies was in ‘n benarde toestand. Die segsman oor finansies kry toe die onbenydenswaardige taak om vir die gemeente te sê dat daar nie genoegsame fondse is om ons verpligtinge na…

31 March, 2026
2 Korintiërs 7:8-16 VIDEO | SPOTIFY Diensplig in die sestigerjare was beslis nie ‘n grap nie! ‘n Arme troepie kon nooit énigiets reg doen nie, al het hy ook hóé hard probeer. My eerste kennismaking met die gevreesde paradegronde onthou…

30 March, 2026
2 Korintiërs 7:2-16 VIDEO | SPOTIFY Sondagmiddag op die plaas. Ek sug swaar, ek is vrek-verveeld! Al die grootmense lê pens in die lug en snork, en hier moet ek rustig wees en met my tone lê en speel. Ek…

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Brief aan Titus
24 July, 2026
In die Dodesel
22 July, 2026