Dagstukkies



22 January, 2018
Genesis 32:1-32 Na Laban se afskeid kon Jakob met ‘n geruste hart voortgaan met sy trek na die beloofde land. Die eerste groot struikelblok is verby. Maar in Jakob se agterkop begin ‘n nuwe vrees te broei: Esau! Wat gaan…

19 January, 2018
Genesis 31:19-55 Die oggend van die groot trek breek aan. Jakob en sy gesin het sekerlik deurnag gewerk om al hulle aardse besittings in te pak vir die lang reis na Kanaän. Laban is weg om te gaan skaap skeer…

18 January, 2018
Genesis 31:1-18 Laban is ‘n bekommerde man: stukkie-vir-stukkie sien hy hoedat sy rykdom besig is om te kwyn. Hy het veertien jaar van ongekende voorspoed beleef toe Jakob sy veekuddes bestuur het, maar sedert sy ooreenkoms met Jakob is dit…

17 January, 2018
Genesis 30:25-43 Veertien jaar lank het Jakob vir Laban gewerk. Wat was sy loon? Twee vrouens wat jaloers was op mekaar! En boonop het hulle vir Jakob meer ergernis besorg as vreugde. En hier sit hy nou in die vreemde…

16 January, 2018
Genesis 29:31 - 30:24 Jakob se bedrog teenoor sy broer en sy pa het ernstige gevolge gehad. Dit het die gesin uitmekaar geskeur. Dit het veroorsaak dat Esau gevul is met wraakgedagtes, en dat hy selfs bereid was om moord…

15 January, 2018
Genesis 29:12-30 Wanneer Jakob vir Rachel ontmoet, hardloop sy vinnig terug om vir Pa Laban te vertel van die ontmoeting. Jakob staan nog en wonder oor hierdie verleidelike skaapwagtertjie, toe hy ‘n ander spektakel sien, ‘n stokou man wat reguit…

12 January, 2018
Genesis 29:1-12 By Bet-El ontmoet Jakob vir die eerste keer die Here. En dan is dit in werklikheid die begin van Jakob se lewensreis, ‘n reis wat begin met ‘n drie maande lange tog, stoksielalleen deur die dorre woestyn. Snags…

11 January, 2018
Genesis 28:11-22 Jakob is fisies en emosioneel totaal uitgeput as hy sy moeë liggaam op die harde grond neerlê, sy kop op ‘n plat klip. Dit was maar die eerste dag van sy drie maande lang reis, en hy voel…

10 January, 2018
Genesis 28:1-10 Die kollig van ons verhaal verskuif nou na Jakob, die bedrieër, die vader van die volk Israel, die mens in konflik. Tydens sy geboorte was Jakob alreeds in konflik. Esau het sélf al in die minuut van sy…

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Brief aan Titus
24 July, 2026
In die Dodesel
22 July, 2026