Dagstukkies



26 January, 2018
Genesis 35:16-29 Dalk het dit tyd geword dat ons so ‘n bietjie in perspektief kyk na die geskiedenis van Abraham, Isak en Jakob. Die prentjie wat ons gewoonlik vir onsself wil skilder, is dat hierdie drie aardsvaders se lewens nie…

25 January, 2018
Genesis 35:1-15 Elke dag in jou lewe behoort ‘n Sabbat te wees, ‘n dag aan God toegewy. In die praktyk werk dit egter nie so nie, en die mees toegewyde gelowige versamel dikwels so deur die loop van die lewe…

24 January, 2018
Genesis 34:1-31 Ons staan nou al geruime tyd stil by die verhale van die drie aartsvaders, Abraham, Isak en Jakob. Iets wat my veral opgeval het oor hierdie ou grotes uit die geskiedenis, is dat hulle vreedsame manne was. Ons…

23 January, 2018
Genesis 33:1-20 Jakob se ondervinding by die Jabbokspruit moet sékerlik ‘n baie traumatiese ervaring gewees het. Om te besef dat jy met God geworstel het deur die nag, en dit was nie maar net ‘n droom nie, want nou sit…

22 January, 2018
Genesis 32:1-32 Na Laban se afskeid kon Jakob met ‘n geruste hart voortgaan met sy trek na die beloofde land. Die eerste groot struikelblok is verby. Maar in Jakob se agterkop begin ‘n nuwe vrees te broei: Esau! Wat gaan…

19 January, 2018
Genesis 31:19-55 Die oggend van die groot trek breek aan. Jakob en sy gesin het sekerlik deurnag gewerk om al hulle aardse besittings in te pak vir die lang reis na Kanaän. Laban is weg om te gaan skaap skeer…

18 January, 2018
Genesis 31:1-18 Laban is ‘n bekommerde man: stukkie-vir-stukkie sien hy hoedat sy rykdom besig is om te kwyn. Hy het veertien jaar van ongekende voorspoed beleef toe Jakob sy veekuddes bestuur het, maar sedert sy ooreenkoms met Jakob is dit…

17 January, 2018
Genesis 30:25-43 Veertien jaar lank het Jakob vir Laban gewerk. Wat was sy loon? Twee vrouens wat jaloers was op mekaar! En boonop het hulle vir Jakob meer ergernis besorg as vreugde. En hier sit hy nou in die vreemde…

16 January, 2018
Genesis 29:31 - 30:24 Jakob se bedrog teenoor sy broer en sy pa het ernstige gevolge gehad. Dit het die gesin uitmekaar geskeur. Dit het veroorsaak dat Esau gevul is met wraakgedagtes, en dat hy selfs bereid was om moord…

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Gehoorsaamheid
8 September, 2026
Saul Verloor Vertroue
7 September, 2026
Samuel se Afskeidsboodskap
4 September, 2026
Saul se Vuurdoop
3 September, 2026
Lank Leef die Koning!
2 September, 2026