25 September, 2025
Hebreërs 2:1-4 VIDEO | LUISTER Stel jouself voor - jy is op ‘n salige vakansie by die Victoria waterval. Alles is só idillies en jy het nie ‘n bekommernis in die wêreld nie! Iemand nooi jou uit vir ‘n bootrit…
23 September, 2025
Hebreërs 1:1-14 VIDEO | LUISTER Is die Ou Testament vandag nog vir ons relevant? Moet jy dit nie maar oorslaan en liewer net die Nuwe Testament lees nie? Die Ou Testament is tog net vol grillerige verhale van doodslag, oorlog…
22 September, 2025
Hebreërs 1:1-4 VIDEO | LUISTER Die boek Hebreërs begin met 'n geloofsbelydenis oor Jesus. Wat glo ons van Jesus? Die skrywer wil hierdie punt opklaar en duidelik maak voordat hy verder gaan met sy skrywe, sodat ons sal weet van…
19 September, 2025
Hebreërs Inleiding VIDEO | LUISTER Vir baie jare het ons in ‘n groot huis gebly. En toe kom die dag dat ons die huis moes verkoop en in ‘n eenslaapkamer woonstelletjie intrek. In ‘n sekere sin was hierdie ‘n nagmerrie-ervaring…
18 September, 2025
Gewaarborgde Oorwinning Daniël 12:8-13 VIDEO | LUISTER Willie Hanekom skryf ‘n paar jaar gelede uit Perth in Australië vir my dat dit wel waar is dat slegs 4% van die Aussies Christene is, maar dat die kerk in Australië aan…
17 September, 2025
Daniël 12:5-7 VIDEO | LUISTER Terwyl die bejaarde ou profeet, Daniël nog staan en wonder oor al die dinge wat die engel vir hom vertel het, verander die toneel skielik voor sy oë. Daniël staan by die Tigrisrivier, en weerskante…
16 September, 2025
Daniël 12:1-4 VIDEO | LUISTER Wanneer ons die laaste hoofstuk van Daniël begin lees, dan wil dinge nie heeltemal sin maak nie, want die een oomblik verduidelik die engel nog vir Daniël van die onmiddellike geskiedenis, en die volgende oomblik…
15 September, 2025
Daniël 11:40-45 VIDEO | LUISTER Ons het oor die afgelope paar hoofstukke verstom gestaan oor die arrogansie van die wettelose man wat homself nie alleen as ‘n god gesien het nie, maar homself verhef het bo die ander gode en…
12 September, 2025
Daniël 11:36-39 VIDEO | LUISTER Ons was eenmaal in Marloth Park, toe ek vroeg die oggend iemand hoor klop. Ek was sommer dadelik vies, want wie sou my dan so vroeg in die môre wil kom spreek? By die voordeur…