Dagstukkies



26 May, 2020
Openbaring 3:14-22 Die brief aan die gemeente in Laodisea is die laaste van sewe briewe. Laodisea was die rykste stad in Frigië. Die stad was veral beroemd vir sy florerende tekstielnywerheid, sy banksentrum en sy mediese skool wat wêreldberoemd was…

25 May, 2020
Openbaring 3:7-13 Filadelfia! Wát ‘n pragtige naam vir ‘n stad! Dit beteken “Broederliefde”. Filadelfia het ook bekend gestaan as “die Poort na die Ooste”, want dit was die deur na die plato van Klein-Asië. Gevolglik het die stad ‘n florerende…

22 May, 2020
Openbaring 3:1-6 Die pragtige stad Sardis was rondom ‘n hoë heuwel gebou, wat strategies vir hulle uitstekende militêre sekuriteit verleen het. Dit was bitter moeilik vir enige vyand om dit in te neem. Juis hierdie feit het gemaak dat die…

21 May, 2020
Openbaring 2:18-29 “Ek weet alles wat julle doen. Ek ken julle liefde, geloof, diensvaardigheid en volharding.” Pragtige woorde aan die gemeente in Tiatira! Tiatira was ‘n handelsentrum waar tekstielwerkers, leerlooiers, skrynwerkers, wewers en pottebakkers gewerskaf het. Lidia, die Purperverkoopster van…

20 May, 2020
Openbaring 2:12-17 Johannes se boodskap aan Pergamum stuit jou teen die bors, want baie gou kom jy agter dat dit in daardie stad gegons het van Satansbedrywighede. Pergamum het oorgenoeg mooi dinge gehad om mee te kon spog, soos ‘n…

19 May, 2020
Openbaring 2:8-11 Mev. Chang, ‘n bejaarde dame in Sjina, was alreeds as jong meisie wreed vervolg vir haar geloof. Toe sy vir die eerste keer in isolasie in die tronk beland, word sy in die pikdonker sel in die haglikste…

18 May, 2020
Jy kan nou na verskeie dagstukkie reekse se klankopnames luister. Klik op die skakel hier bo. Openbaring 2:1-7 Johannes kry opdrag van die “Hoogste Gesag” om sewe briewe te skryf aan die sewe gemeentes. Hierdie is geskryf as een enkele…

15 May, 2020
Openbaring 1:9-20 Jy kan nou na verskeie dagstukkie reekse se klankopnames luister. Klik op die skakel hier bo. Vervolging van Christen-gelowiges was nog altyd met ons. In ons moderne, verligte tye is daar steeds lande waar jy wreedaardig vervolg word…

14 May, 2020
Openbaring 1:7-8 ‘n Groot opgewondenheid heers: ons helde is op pad terug na Suid Afrika! Ons Springbokspan het Suid-Afrika trots gemaak! Die wêreldbeker staan weereens op ons rakke! Die manne in groen-en-goud het net weereens gewys dat hierdie onbenullige klein…

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Voetewas
23 October, 2026
Salf vir Jesus se Voete
22 October, 2026
Jerusalem, Jerusalem!
21 October, 2026
Die Groot Gebod
20 October, 2026
Die Vyeboom
19 October, 2026