Dagstukkies



13 January, 2020
Markus 3:7-19 Ek kry eenmaal die wonderlike voorreg om te kon preek in ‘n Zoeloe gemeente in Shakaville, ‘n baie arm dorpsgebied buite Stanger. Ek kom gou agter dat tyd nie ‘n faktor is in hierdie klein plattelandse gemeente nie…

10 January, 2020
Lukas 6:1-11 Dit is ‘n stil Sabbatsoggend. Jesus loop met sy dissipels deur die veld. In hulle pad is 'n wuiwende groen koringland. Die manne kwyl, want hierde evangeliewerk wat hulle saam met Jesus doen betaal maar ‘n hongerloon. En…

9 January, 2020
Lukas 5:27-39 Toe die Romeinse regering die pos adverteer van belasting-gaarder, het Levi die gaping gesien en dadelik sy tender ingesit. Hierdie kan ‘n betalende besigheid wees! Dit behels dat hy namens die Romeine belastings moet invorder van sy volksgenote…

8 January, 2020
Lukas 5:17-26 Die nuus van die sukses van Jesus se bediening het soos ‘n veldbrand versprei. Nie alleen het Hy daagliks dosyne siekes gesond gemaak nie, maar dan het Hy ook gepreek. Dit was onvermydelik dat hierdie nuus ook die…

7 January, 2020
Lukas 5:12-16 Petrus en sy mede-vissermanne het alles nét so gelos nadat Jesus hulle daar langs die viswater geroep het, en Jesus se volgelinge geword. Die wonder wat hulle so pas beleef het in Kana, toe hulle nuwe Leermeester wyn…

6 January, 2020
Johannes 2:1-11 Die nuwe Rabbi, Jesus, en Sy handjievol eerste dissipels kry ‘n uitnodiging na ‘n bruilof. Nou weet ons dat bruilofte in Israel ‘n lang uitgerekte affêre was wat dikwels ‘n week lank kon duur. Ek wil amper vir…

20 December, 2019
Matteus 4:18-22 Hierdie is die laaste dagstukkie vir 2019. Ons begin weer DV 6 Januarie. Stel jou voor: jy kom vanoggend by die werk aan, maak vir jou ‘n koppie koffie, en gaan sit by jou lessenaar om jou dagtaak…

19 December, 2019
Johannes 1:29-34 Händel het jare gelede die asemrowende Paaskantata “Die Messias” geskryf. Meeste mense onthou egter net die Hallelujakoor daaruit. In die kantata is daar egter 'n hele reeks wonderlike liedere. Vanoggend weerklink een van die aangrypende gedeeltes uit Händel…

18 December, 2019
Lukas 4:14-30 Dit is ‘n groot dag in die dorpie Nasaret: ‘n Seun van hulle eie gemeenskap, wat al baie roem verwerf het elders, kom die Sabbatsoggend preek in hulle eie sinagoge. Sedert die Babiloniese ballingskap het die Jode begin…

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Voetewas
23 October, 2026
Salf vir Jesus se Voete
22 October, 2026
Jerusalem, Jerusalem!
21 October, 2026
Die Groot Gebod
20 October, 2026
Die Vyeboom
19 October, 2026