8 October, 2021
Lukas 14:15-24 VIDEO OUDIO ‘n Paar jaar gelede, tydens ‘n sendingfees in ons gemeente, voer ‘n groepie studente van ‘n sendingstasie in ons omgewing ‘n toneeltjie op. Dis die storie van ‘n welgestelde man wat besluit het om ‘n groot…
7 October, 2021
Lukas 14:1-14 VIDEO OUDIO Ten spyte van die vyandigheid van die Fariseërs en ander kerkleiers teenoor Jesus, skilder Lukas tóg vir ons ‘n toneel waar Jesus by ‘n vooraanstaande Fariseër gaan eet. Het die man dalk bedekte motiewe gehad om…
6 October, 2021
Lukas 13:31-35 VIDEO OUDIO Alle Fariseërs is nie noodwendig “slegte” mense nie! Ons moenie die kind met die badwater uitgooi nie! Al ooit gewonder waar hierdie uitdrukking vandaan kom? ‘n Taalkenner verduidelik annerdag oor die radio dat daar in die…
5 October, 2021
Lukas 13:22-30 VIDEO OUDIO Daar is ‘n vurige debat by die braaivleisvuur. Dis die manne met die lang biere teen die hardehouters in ‘n warm gesprek oor godsdiens-sake. “Ek sê julle nou, dis nie regverdig nie! Hoekom is die Here…
4 October, 2021
Lukas 13:10-21 VIDEO OUDIO Op ‘n Sabbatdag was Jesus besig om te preek in ‘n sinagoge. Onder die groot aantal mense wat na Hom kom luister het, was daar ‘n vrou wat al vir agtien jaar lank kromgetrek was deur…
1 October, 2021
Lukas 13:1-9 VIDEO OUDIO Ons ry lughawe toe met my dogter Anita. Sy vlieg na Israel om daar te gaan werk vir ‘n jaar of twee. Op pad maak ons ‘n paar draaie, en ons gaan eet eers middagete in…
30 September, 2021
Lukas 12:49-59 VIDEO OUDIO Daar kom ‘n spannende dringendheid in Jesus se preek. Die tyd is besig om uit te hardloop en daar is nog so baie dinge wat Sy volgelinge moet leer en weet. Die dikwels on-ingeligte vrae wat…
29 September, 2021
Lukas 12:35-48 VIDEO OUDIO “Wees gereed, die heupe omgord en die lampe aan die brand!” Jesus is baie ernstig dat die mense wat na Hom luister gereed moet wees, paraat en getrou! Hy vertel ‘n reeks gelykenisse om hulle hiertoe…
28 September, 2021
Lukas 12:13-34 VIDEO OUDIO Ek staan elke keer verstom hoe Jesus eenvoudige gebeure omgeswaai het om die mense groot lewenslesse te leer. Terwyl derduisende mense steeds rondom Jesus saamgedrom het, kla iemand dat sy broer nie sy erfporsie met hom…