Dagstukkies



14 September, 2018
Habakuk 3:16-19 Habakuk was bang, bitter bang! Hy het gesidder toe die Here die dag hierdie verskriklike aankondiging maak. In sy geestesoog sien hy die skrikwekkende, bloeddorstige magte van die Galdeërs wat soos ‘n tsunami-golf aangerol kom en alles voor…

13 September, 2018
Habakuk 3:8-15 Almal ken die Krokodilrivier maar as nie veel meer as ‘n ou stroompie nie, veral in die winter. Plek-plek loop hy dan skaars vyf of tien meter wyd. Rustige rivier is hy, as hy lui-lui tussen die riete…

12 September, 2018
Habakuk 3:3-7 Dit is Desember 1967. Ek is baie opgewonde, want vir die eerste keer in my lewe durf ek die Drakensberge aan. Durban se jongmense is ‘n energieke klomp, en Mont Aux Sources is ons eerste groot uitdaging. Tintelend…

11 September, 2018
Habakuk 3:1-2 Jare gelede, voordat die finansiële krisis die mat onder ons uitgeruk het, het ons 'n boshuisie gehad in die wonderlike vakansiedorp, Marloth Park. By een geleentheid het die Laeveld gebuk gegaan onder ‘n knellende droogte. Lentetyd kon ek…

10 September, 2018
Habakuk 2:9-20 Alles lyk so bitter onregverdig! Die goddelose baljaar in die skatte wat hy vir hom bymekaar gemaak het deur op ander te trap. Sy rykdom kom deur korrupsie en deur niks vir enige ander mens te gun nie…

7 September, 2018
Habakuk 2:4-8 Net waar Habakuk ookal kyk uit sy uitkyktoring, sien hy moeilikheid. Hier onder hom leef die volk in sonde en op die horison sien hy die goddelose Galdeërs wat genadeloos nader kom. Watter troosboodskap kan hy neerskryf te…

6 September, 2018
Habakuk 2:1-4 ‘n Paar jaar gelede het ek deur ‘n baie groot krisis in my lewe gegaan. Alles wat kon verkeerd gaan hét verkeerd geloop. Eers was dit my gesondheid wat ‘n groot slaggat tref: die diagnose was kanker. Allerhande…

5 September, 2018
Habakuk 1:12-17 Habakuk se mond hang behóórlik oop van verbasing en verbystering as hy die Here se antwoord hoor op sy gebed. Dit kan tog nie wees nie! Die Here gebruik dan ‘n goddelose nasie om die Volk te straf…

4 September, 2018
Habakuk 1:5-11 Habakuk bekla sy lot by die Here oor die verskriklike onreg waarin sy volk verval het. “Here, hoe lank nog?” Sou die Here hom ooit antwoord? Dikwels ervaar ons dat die Here se antwoord op ons lewensvrae teleurstellend…

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Brief aan Titus
24 July, 2026
In die Dodesel
22 July, 2026
Brief aan die Efesiërs
21 July, 2026