8 August, 2018
1 Johannes 1:1-4 Gerugte doen die rondte dat Jesus nooit fisies bestaan het nie, maar dat dít wat in die Bybel oor Hom geskryf is geestelik gesien moet word, amper iets soos ‘n gedig. Ander slim mense wil weer beweer…
7 August, 2018
1 Johannes 1:1 - Hy is die Woord, die Lewe! Dis stil, dood, dood stil in die bos - dit is nou Marloth Park se Bos, waar ons destyds ons boshuisie gehad het. Ver, baie ver dreun die groot krokodilrivier…
6 August, 2018
1 Johannes Inleiding Dit is die jaar 90 nC. Met bewende hand sit ‘n stokou man, diep in sy negentigs, in diepe bepeinsing met pen in die hand. In sy gedagtes maal die vraag: “Hoe is dit moontlik dat hulle…
3 August, 2018
Romeine 16:17-27 Jare gelede het allerhande soorte smouse van huis tot huis gegaan en hulle ware verkoop. Dikwels is die deur in hulle gesigte toegeklap, maar party van hierdie smouse het geleer uit hulle foute, en al gesien wanneer iemand…
2 August, 2018
Romeine 16:1-16 As jy by ‘n lys name in die Bybel kom, blaai jy gerieflikheidshalwe maar daar verby, want dit het geen betekenis nie. Die ellelange geslagsregisters is vervelig en niksseggend. Werklik? Om maar een te noem: die geslagsregister van…
1 August, 2018
Romeine 15:22-33 Dink gróót! Dit was al dikwels die begin van ‘n reuse aksie wat die wêreld geskud het. Die prekende plaasboer, Angus Buchan het baie groot gedink. Baie mense het hom uitgelag, maar hy het reuse drome gedroom. En…
31 July, 2018
Romeine 15:14-21 Die dominee staan opgewonde en rondtrippel voor die gemeente wat vanoggend maar al te stadig na sy sin by die byeenkoms aangedrentel kom. “Wat makeer hom vanmôre?” stamp een kêrel aan sy maat. “Nee jong, ek het hom…
30 July, 2018
Romeine 15:1-13 Dis Sondagoggend, en dinge het vir my nie so goed begin voor kerk nie. Net so ‘n effens verslaap, en nou is ek laat. Ek is half ongeduldig as ek by die kerk aankom, want daar is nog…
27 July, 2018
Romeine 14:13-23 In die vorige oordenking het ons gesien dat ons mekaar moet ruimte gee in die geloof, aangesien daar tóg verskille gaan wees, en ons nooit oor sekere kantlynsake gaan saamstem nie. ’n Rukkie gelede kry ek toe ook…