Dagstukkies



22 October, 2024
Handelinge 10:1-23 VIDEO | OUDIO Die gróót prediker, só het Petrus bekendgestaan! Binne ‘n kwessie van 'n relatief baie kort tydperk het daar ‘n reuse transformasie in sy lewe gekom wat hom verander het van rowwe visserman tot geliefde leraar…

21 October, 2024
Handelinge 9:32-43 VIDEO | OUDIO Gebeur daar vandag nog wonderwerke? Hierdie is ‘n baie omstrede vraag en dadelik sal sommige mense vir jou sê dat wonderwerke slegs beperk was tot die Bybelse tyd. Jesus het wonderwerke gedoen en daarna het…

18 October, 2024
Handelinge 9:26-31 VIDEO | OUDIO ‘n Gerug versprei onder die Christene van Jerusalem: “Hy is terug! Die wrede vervolger wat so baie gelowiges in die tronk laat beland het, is na drie jaar wat hy net verdwyn het weer terug…

17 October, 2024
Handelinge 9:1-25 VIDEO | OUDIO Ons wil die Fariseërs van ouds sien as 'n bose klomp, maar eintlik was hulle doodgoeie mense. Hulle het geglo dat dít wat hulle doen, reg was volgens die Wet en dat hulle besig was…

16 October, 2024
Handelinge 8:26-40 VIDEO | OUDIO ‘n Baie interessante man ry op ‘n wa in Judea, sowat 100km suidwes van Jerusalem. Hy kom uit Afrika, waar hy ‘n hoë posisie beklee as die finansiële raadgewer van "die Kandake, die koningin van…

15 October, 2024
Handelinge 8:4-25 VIDEO | OUDIO In gister se oordenking het ons gesien hoedat die vervolging van die Christene in Jerusalem in alle erns begin het. Gelowiges het uitmekaargespat en in alle rigtings gevlug vir hulle lewens. Omtrent die enigstes wat…

14 October, 2024
Handelinge 7:54-8:3 VIDEO | OUDIO Ek het al by verskeie geleenthede gehoor van mense wat ‘n doodservaring beleef het. Hiermee bedoel ek dat hulle letterlik dood was vir ‘n kort rukkie en weer bygekom het en in hierdie tydjie iets…

11 October, 2024
Handelinge 7:1-53 VIDEO | OUDIO Terwyl Stefanus voor die Joodse Raad staan, word allerhande beskuldigings na hom geslinger. So het ons gister gesien. Uiteindelik vra die hoëpriester vir Stefanus of die beskuldigings teen hom waar is? Stefanus gryp die kans…

10 October, 2024
Handelinge 6:8-15 VIDEO | OUDIO “Het jy gehoor ….. ?” Dit is hoe die sappigste skinderstorie gewoonlik begin. Dikwels is dit die mense met ‘n hoë profiel wat deurloop en dan eindig so ‘n skinderstorie gewoonlik in ‘n tragedie! Stefanus…

Argiewe


Onlangse Dagstukkies

Brief aan Titus
24 July, 2026
In die Dodesel
22 July, 2026